Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die beeldskone woonbuurt, Paradyskloof, in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisigers.

Daar is 2 eenhede. Die lieflike ateljee-tuinwoonstel is 30 m² groot en het 'n privaat ingang. Daar is 2 driekwartbeddens in die woonstel en dit het 'n en suite-badkamer, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Die yskassie is volgemaak. Die woonstel beskik ook oor 'n TV met volledige DStv.

Die oornag-eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n TV. Die badkamer is en suite. Daar is ook 'n klein sitkamer met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n yskas met 'n eerlikheidskroeg. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n buite-area.

Die woonstel het 'n patio aan die voorkant met beeldskone uitsigte oor die berge. Ons is na aan verskeie geriewe waaronder verskeie gewilde restaurante, 'n supermarkie en is boonop stapafstand van die Stellenbosch Gholfbaan. Ons het ook 'n swembad vir warmer dae. Die eenheid is ook naby die MediClinic-hospitaal.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Schuilplaats Studio And Overnight Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 R360 per nag (plek vir 2)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jul 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false