- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Schuilplaats Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die pragtige voorstad Paradyskloof in Stellenbosch geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Schuilplaats Studio is 'n lieflike tuinateljee met 'n privaat ingang, 'n stoep en braaigeriewe. Schuilplaats Overnight het ook 'n privaat ingang en 'n buite-area. Beide eenhede het 'n en-suite badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n omskakelaar wat die ligte, 'n TV met DStv en WiFi tydens beurtkrag ondersteun, asook tee- en koffiemaakgeriewe
Daar is 'n stoep aan die voorkant met 'n pragtige uitsig op die berge. Die instansie is naby alle geriewe, waaronder baie gewilde restaurante, 'n supermark, die Stellenbosch-gholfbaan en die MediClinic.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 Schuilplaats Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Schuilplaats Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang