+22
Selfsorg in Paternoster

Sea Castle 2

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.8
Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Wegbreek naweek saam met my vrou. Ja dankie, Sea Castle 2 goed uitgelee soos altyd en beste bed. Ongelukkig het die eenheid na rook geruik toe ons intrek en daar was ook nie gesighanddoekies beskikbaar nie. Iets waarna julle ook kan kyk is om 'n spieël vir die dames te installeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdre T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eloise
Sea Castle 2
Glad you enjoyed it. It was a pleasure having you.

Leonie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal vir seker weer die plekkie boek. Hierdie is 'n pragtige netjiese plekkie. Ons het 1 nag oornag. Skoon en gerieflik. Die bed slaap hemels. Lieflike bad en stort. Goed toegerus. Loopafstand van alles op die dorpie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eloise
Sea Castle 2
So bly julle was gelukkig by ons, dit was 'n plesier om julle te ontvang.

Peter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Value for money. Relaxing. Restaurants and beach near to accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Eloise
Sea Castle 2
Glad you enjoyed it. It was a pleasure having you.

Melanie W
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2026

If you only want to use the place to sleep, it would be fine. No outside space. A bit disappointing. Decor and interior lovely. Photos indicate outside area and sea view. This is not accurate. There is no outside area. That belongs to Sea Castle 1. So if there are guests in Sea Castle 1, you need to keep your door closed for privacy and their braai smoke. The location area is a bit dodgy. Shacks on the plot next door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Eloise
Sea Castle 2
Good day Yes, there is a small outside space. As shown in the photos, Unit 1 has a bigger outside space. Thank you for staying with us.

Elizna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastiese verblyf. Baie geniet. Amazing stay, excellent service and the best views in South Africa.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eloise
Sea Castle 2
So happy you enjoyed the stay, was a pleasure having you.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mauritz W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig met die mooiste uitsig. Goed ingerig om vir lank gemaklik te kan kuier. Baie veiilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mrt 2023

Alhoewel die decor uitstekend is, het ons getrek na 'n ander eenheid die volgende dag. Die kamer is baie mooi en modern uitgelê, maar ons het geskuif van Sea Castle 6 die volgende dag. Die eenheid het geen braai-area of stoep nie en is net bokant 'n restaurant. Jou tasse ens. moet voor die kliënte in die restaurant opgedra word na die eenheid, ek sal glad nie die eenheid voorstel nie, tensy jy net een aand wil oor slaap. Baie dankie aan die vriendelike en behulpsame agent wat ons onmiddelik kon skuif na Sea Castle 6, wat absoluut uitstekend is. Ek sal definitief weer by Sea Castle 6 vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wegbreek naweek saam met my vrou. Wegbreek naweek saam met my vrou, maar wou spesifiek van 'n sentraal geleë plek gebruik maak en Sea Castle 2 het voldoen aan al die vereistes. Wonderlike naweek gehad en die groot bad is n pluspunt veral as jou vrou versot is op bad. Sal defnitief weer terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Eloise Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 110

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 260
15 % AF
R1 260 R1 071
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 260
15 % AF
R1 260 R1 071
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 260
15 % AF
R1 260 R1 071
per nag (plek vir 2)
Bespreek

54 St Augustine Road, Paternoster, 7381, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzPRzTnNFvRoO3XKUCI8596FwDZ7jBbOg2BVUnJai7cxkU1Vqky?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 260 nouVanaf R1 071 per nag (plek vir 2) 29 5 1 4 54 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.809722948059 17.889629766865
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang