LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea Castle 2 | LekkeSlaap
+14

Sea Castle 2

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Sea Castle 2
Netheid
4.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Lydia B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was my eerste kuier in Paternoster en dit was fantasties.

Die verblyf, die kos, die mense, alles en almal was ongelooflik. Die mense is so vriendelik en laat jou welkom voel. Ons sal elke jaar terugkom Paternoster toe. Vrede, vreugde, geluk en baie liefde, alles op een plek.

Sea Castle 2's terugvoer

Baie dankie en ja enige tyd is jul welkom.
Dankie
SAW-team

Sea Castle 2
Ashton C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ashton C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful cozy loft, close proximity to beach and amazing restaurants.

The venue itself was beautiful and cozy on the cooler days but also had beautiful views and cold proximity to the beach. Benguela Blue Restaurant was great to have right at our footsteps downstairs.

Byron B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n fantastiese ervaring, die plekkie was mooi netjies en veilig.

Sea Castle 2's terugvoer

Baie Dankie
SAW-Team

Sea Castle 2
Cornelius S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius S
Saam met vriende

Lieflik.

Pragtige uitsig oor die baai. Goed vir die siel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely.

Beautiful views of the bay. Good for the soul.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sea Castle 2's terugvoer

Thank you very much
SAW-Team

Sea Castle 2
Davin W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Davin W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons voel neutraal oor die verblyf, want daar was 'n balans tussen negatiewe en positiewe aspekte.

Ons was baie teleurgesteld met die ligging, want alhoewel ons baie naby die see was, het ons nie veilig gevoel om te loop nie. Parkering was buite sig, wat 'n bietjie onrus laat inkruip het. Daar was geen probleem met die woonstel se geriewe nie. Wees net versigtig om vuur binne die kaggel te maak, want die vertrek kan vinnig met rook gevul word.

Sea Castle 2's terugvoer

Thank you for staying with us.

Sea Castle 2
Richardt R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richardt R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was uitgerus en ontspanne na die naweek.

Ons het baie lekker gebly. Enigste probleem is die vuurmaakplek het nie lekker getrek nie en die vertrek het bietjie op gerook.

Sea Castle 2's terugvoer

Thank you for staying with us.

Sea Castle 2
Monika W - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Monika W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlike akkommodasie.

Gerieflik met restaurant onder, maar net jammer die "locals" is onplesierig in die aande. Het met tye onveilig gevoel.

Sea Castle 2's terugvoer

Thank you glad you enjoyed your stay.

Sea Castle 2
Pieter M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful coast and much to see. Accommodation was a rip off.

A very bad experience, and a rip off. This is not a castle in any form and not worth the money. Don't let the pictures fool you. A single room freezer on the 2nd floor, bizarrely decorated ranging from retro refurbished to an industrial kitchen. A weird mish-mash of ornaments and furniture recovered from a garage sale. Probably the most disappointing are the 3 serviette sized windows which shows limited view of an adjacent rooftop. No sea view here. In an unventilated corner a not so private toilet. A military style shower with no taste industrial style plumbing. The cement slab work space is probably more useful in an abattoir. No shelves. The picnic bench in the kitchen is ridiculously useless. All hours barking by neighbourhood dogs. Bring your own earmuffs. No TV or WiFi or any sound equipment available. Bring your own, definitely not for a quiet weekend in Paternoster. It is unlikely that the owners ever slept here themselves

Leana P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi.

Die plekkie is baie mooi, maar nogals raserig. Kort toaster, plunger en blindings.

Daphne V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie modern.

Sea Castle is baie netjies en modern. Ons het vreeslik tuis gevoel. Die ligging is perfek in die middel van die dorp naby resturante en die strand.

Sea Castle 2's terugvoer

Baie dankie, hoop ons sien jul weer.

Sea Castle 2
Xavier M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xavier M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel erg fijn!

Zeker de moeite waard, doen!

Sea Castle 2's terugvoer

Thank you, I am glad you enjoyed your stay.

Marie

Sea Castle 2
Maylene M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maylene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noise and position an issue.

I did not know that it was above a mini shopping centre which was very noisy in the morning, with music very loud. We also could not use the deck which was at the Sea Castle 1 Side as we were told it was booked, but we saw nobody and found that strange. We love Paternoster but I think when an apartment is above a few shops it would be important for guests to know.

Sea Castle 2's terugvoer

Goeiedag Maylene,

Jammer vir die ongerief. Met jul aankoms was daar alreeds gaste in SeaCastle 1 wat die dag voor julle ingeboek het. Ek laat gewoontlik die gaste in SeaCastle 2 die patio gebruik as daar geen gaste in eenheid 1 is nie, maar in eenheid 2 wil bly. Ek skuif gweoonlik alle gaste wat eenheid 2 bespreek het na eenheid 1 as hy oop is, maar meeste van die gaste verkies eenheid 2 vir die stort.

Rakende die musiek kan ons ongelukkig niks doen omdat dit ekstern van die instansie plaasvind.

Weereens jammer vir die ongerief. Ek waardeer dit as gaste enige probleme aan my deurgee sodat ek daarop kan probeer verbeter.

Groete,
Marie

Sea Castle 2
Hp P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hp P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en rustig, tesame met 'n ontspanne atmosfeer.

Ons het heerlik daar gebly - dis 'n besondere pragtige deel van die wêreld! Gesellig oral gekuier, daar is 'n klomp awesome mense, aktiwiteite, restaurante waar ons was, heerlik geëet!! Strand is mooi en rustig. Kan regtig niks negatiefs van Sea Castle / Paternoster sê nie - sal net 2 goedjies voorstel: Sal net vra vir meer as 2 groot badhanddoeke en skoon beddegoed - ons was vir 5 nagte daar en die wit beddegoed raak maak vuil - en niks lekkerder as vars linne en handdoeke!

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-rylaan 54, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbEHghYRg188xvLANpemCqe12htqFPTYq78qRix6HKXaNLzA4WV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) 13 5 1 4 54 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.809754508656 17.889672682209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!