Sea La Vie
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Des 2025 tot 21 Des 2025.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Jan 2026 tot 10 Jan 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is in die woonstel verbode.
'n Breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eienaars betaal word.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. seker maak dat alle vensters en deure toe en gesluit is, wanneer hulle die woonstel verlaat.
Ekstra gaste word teen 'n ekstra fooi toegelaat.
Geen geraas of harde musiek word voor 09:00 en na 12:00 toegelaat nie.
Klein en mediumgrootte honde word toegelaat indien daar vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 91 Lampies Drive, Lampies Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang