Sea-la-Vie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Leon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Relaxed and comfortable. Absolutely perfect. Lovely spacious home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Perfect for families. It was the perfect stay for the needs we were after with three families and our little ones. It was a very spacious and clean house. Walking distance from the tidal pool. We really loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renske D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wonderlike huis en ligging. Teen die strand. Jy hoor die golwe breek. Sien weer! Mal oor dit! Sal graag weer in die huis wil bly! Almal het dit geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sea-la-Vie
Ek is baie bly jy en jou gesin het 'n wonderlike blaaskans by Sea-La-Vie gehad en waardeer jou besoek. Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rozell M
Kort verblyf
3.8
Aug 2025

Definitief 'n aanbeveling, veilige en vriendelike omgewing. Baie lekker gekuier, baie pragtige en netjiese huis. Die gasvrou was regtig baie tegemoetkomend.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Roux J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Comfortable, beautiful setting, spacious. We had a peaceful weekend and loved the proximity of the beach. Very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sea-la-Vie
Hi, thank you so much for your input. I am glad you could relax and enjoy our accommodation, and more so, the tranquility and beauty of Gouritz. We look forward to hosting you in the future. Regards, Rene

Marinda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Huisie weg van die huis af. Die huisie is besonders mooi en lekker ruim, heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sea-la-Vie
Thank you for sharing your lovely review. We're thrilled you enjoyed your stay at Sea-la-Vie and found it to be a cosy home away from home. We look forward to welcoming you back in the future!

Sunette F
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Heerlike saamsit en kuier. Sea la Vie is in 'n stil area geleë en baie naby aan die strand en ander geriewe in Gouritzmond. Stilte en rustigheid was in oorvloed en die dorpie het interessante winkeltjies met 'n toeganklike see en strand. Ons het ‘n wonderlike ontvangs gehad deur Christina en sy was baie behulpsaam en vriendelik. Die huis is baie goed toegerus en het al die nodige fasiliteite om jou lewe te vergemaklik. Dit is ideaal vir lang kuiers saam vriende of familie. Daar is ‘n groot binnebraai as die weer dit nie toelaat vir buite nie. Die huis is ruim en ons kon lekker saamsit en kuier om die groot eetkamertafel. Als was sommer net lekker en mooi en ons sal beslis weer teruggaan. Dankie Sea la Vie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sea-la-Vie
Absolutely thrilled to hear you enjoyed your stay! Your kind words mean the world to us. Eagerly awaiting your next visit – we promise to make it even more memorable. Safe travels until then!

Peter R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Peaceful, quiet and excellent location near the beach. Lovely home in a great location. House well equipped with everything you need for a weekend getaway or vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Sea-la-Vie
Thank you for your visit and glad you enjoyed the house and its location. Our security currently includes house security alarm, burglar bars, 24 hour physical security, and external cameras. Your input will help us enhance or adjust our security further. Kind regards, Rene

Giuditta R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Lekker gelee, die houtvloere en kagel het my gewen. Ja, dit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Sea-la-Vie
Thank you for your review. We appreciate your positive feedback and were delighted to have you as our guest. We hope to have the opportunity to host you again in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus Road, Gourits, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58476e7e681175ffa7f241bfd444db1f3fc3fb8009d868c9cdb1f578e157744e9009b9b28dfc435708f151e2829fc098ef82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 Kus Road Gourits 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.350930211346 21.882313822476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang