+32
Selfsorg in De Bakke

Sea-View Nautica @ Mossel Bay

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Jay-n K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2019

Beste vakansieblyplek. Sea View Nautica is definitief waarde vir geld. Die woonstel beskik oor al die nodige geriewe. Baie netjies. Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edwin&Juanita
Sea-View Nautica @ Mossel Bay
Hi Jacobus, Baie dankie vir julle opregte resensie en ons waardeer dit. Ons is baie bly dat julle so n aangename ondervinding gehad het, tydens jul verblyf in ons wooneenheid in Nautica by Mosselbaai. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang hierdie jaar. Vriendelike groete, Edwin & Juanita

Patricia H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2019

Verblyf was fantasties en baie ontspannend. Die uitsig vanaf die balkon en hoofslaapkamer is besonders mooi. Die woonstel is goed ingerig met alles wat nodig is vir 'n vakansie. Ons sal definitief weer vakansie hou by Nautica.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edwin&Juanita
Sea-View Nautica @ Mossel Bay
Patricia en gesin, Baie dankie vir jul terugvoering, ons sien uit daarna om julle weer te ontvang. Hopelik, met die installasie van ‘fibre optic’ konneksie in die nuwe jaar, gaan ons uitstekende Wi-Fi dienste kan lewer. Vriendelike groete Edwin & Juanita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Edwin&Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Bakke Street, De Bakke, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59462f27f5dcde7328b63125bf3ffffcdb009a9d470da020ab53c68b81ef67ff462998eba844285258e34685eb96bafd5167?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1 Bakke Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.17140109982 22.122960688439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang