6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Beach E Boulevard, La Palma Villas 16, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Villa @ Diaz Beach is 'n bekoorlike vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kus-kompleks in Mosselbaai bied. Dié kompleks bied direkte toegang tot 'n veilige swemstrand slegs 250 m vanaf die kompleks.
Dié volledige gemeubileerde woonstel is op die eerste verdieping, het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en word deur 2 van die kamers gedeel.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en toonbank. Daar is 'n beskutte balkon met 'n etenstafel vir 6. Daar is ook 'n TV, die volle DStv-pakket, braaigeriewe en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel.
Die eenheid is 500 meter vanaf die Diaz Waterpark en ongeveer 2 km vanaf die Langeberg-winkelsentrum geleë. Daar is ook 'n private toegangshek tot die strand wat slegs deur gaste gebruik mag word.
Aktiwiteite in die omgewing sluit in 'n winkelsentrum, restaurante, voetslaanroetes, museums, diepsee visvang, die hawe, bootritte, gholfbane, wildreservate en die langste kabel glybaan oor die see by Die Punt.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 94
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 38 Beach E Boulevard, La Palma Villas 16, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Villa @ Diaz Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Beach E Boulevard, La Palma Villas 16, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang