Sea Villa @ Diaz Beach
Opsomming van Resensie
Bergh V - Apr 2022
Gemiddeld
Gerieflik, veilig. Eenheid is pragtig, prakties en baie goed toegerus. Alles is omtrent nuut en in werkende toestand.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Bergh,
Baie dankie vir die pragtige resensie en die mooi woorde, ons waardeer dit opreg. Ons is so verheug dat julle lekker gebly het en dat alles tot jul bevrediging was. Ons gaste is vir ons belangrik daarom is dit vir ons goeie nuus dat julle weer sal kom kuier, julle is beslis meer as welkom.
Sidney K - Apr 2022
Gemiddeld
Home away from home!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Sidney,
Baie dankie vir die fantastiese resensie.
Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en weer sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Helandie S - Jan 2022
Gemiddeld
Ons was vir amper 2 weke in woonstel, Januarie 2022.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Helandie,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer.
Ons is so bly dat jul die eenheid as so goed toegerus beskryf en dat julle ons aanbeveel.
Kom kuier gerus weer.
Hannes M - Des 2021
Gemiddeld
Uiters gerieflike woonstel.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Hannes,
Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons waardeer.
Ons is bly dat jy ons beskryf as die beste waarde vir geld ooit.
Kom kuier gerus weer, julle is meer as welkom.
Stefan G - Nov 2021
Gemiddeld
Perfek!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Baie dankie vir n uitstekende graderìng.
Ons is ook dankbaar dat jul in die gasteboek aangedui het dat julle ons by vriende en familie sal aanbeveel.
Suzette C - Okt 2021
Gemiddeld
5/5 is nie genoeg punte vir wat Sea Villa als gebied het en totaal en al bo ons verwagting oortref het! 20/5 klink amper meer reg. Ongelooflike plek!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Ons waardeer die uitstekende resensie en is baie bly dat julle van mening is dat julle baie goeie waarde vir julle geld gekry het.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Teboho M - Sep 2021
Gemiddeld
Great stay.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Teboho,
Thank you for taking the time to complete a review and for your kind words. We are pleased that you enjoyed your stay.
You are welcome to visit us again.
Sea Villa @ Diaz beach greetings.
Sh M - Sep 2021
Gemiddeld
Dit was fantasies, baie gasvry en besorg oor hulle gaste.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Rika,
Dankie vir die mooi woorde, ons waardeer.
Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang, jul is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz beach groete
John D - Aug 2021
Gemiddeld
Great value.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear John,
Thank you for your comments that we provide great value for money.
The five star overall rating says it all.
Please do visit us again in the near future.
Sea Villa @ Diaz beach greetings.
Adeline B - Jun 2021
Gemiddeld
Dit was vir ons baie aangenaam om daar te kon bly vir 6 aande.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Adeline,
Baie dankie vir die goeie resensie, ons is dankbaar.
Dankie dat jy ook in die gasteboek aangedui het dat jy ons by vriende sal aanbeveel.
Kom kuier gerus weer, julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz Beach groete.
Prof Hannes V - Jun 2021
Gemiddeld
Baie netjiese woonstel, puik ligging. Eienaars se kommunikasie is puik.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Prof. Hannes,
Ons opregte dank vir die komplimente en uitstekende resensie. Ons is bly dat julle die kuier geniet het en aandui dat julle weer sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Sea [email protected] Diaz beach groete.
Charmaine V - Jun 2021
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Dawie,
Baie dankie vir die puik gradering, kom gerus weer.
Groete.
Bennie V - Jun 2021
Gemiddeld
Johan en Isabel was vriendelik en behulpsaam, ons was rustig en het heerlik ontspan.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Bennie,
Ons is dankbaar vir die uitstekende resensie. Dankie dat jul ons sal aanbeveel by voornemende gaste. Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz Beach groete.
R S - Mei 2021
Gemiddeld
Will not stay anywhere else in Mossel Bay.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Reinette,
Thank you ever so much for a wonderful review, especially your comments that you will not stay anywhere else in Mosselbay, we appreciate it. Thank you for mentioning that the unit was sparkling clean.
We pride ourselves to provide the best possible service at all times.
You are welcome to visit us again.
Sea Villa @ Diaz beach greetings.
Tony H - Mei 2021
Gemiddeld
Baie mooi plek.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Tony,
Baie dankie vir die vyf-ster gradering resensie, ons waardeer.
Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Magda K - Mei 2021
Gemiddeld
'n Verblyf wat jou laat voel jy is welkom en met alles en meer wat jy nodig het.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Magda,
Ons is baie bly dat jy en jou eggenoot, asook vriende by ons tuisgegaan het en aan ons 'n vyfster gradering toeken. Kom kuier gerus weer vir ons.
Sea Villa @ Diaz beach-groete
Fransie V - Apr 2021
Gemiddeld
Ideale verblyf weg van die huis.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dankie dat julle vir n tweede keer vir ons kom kuier het en dat jul ons as die ideale verblyf beskryf. Ons sien daarna uit om julle weer in die nabye toekoms te ontvang.
Theresa D - Apr 2021
Gemiddeld
Gemaklik, netjies, skoon, baie goed geleë. Ruim.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Theresa, baie dankie vir n uitstekende resensie. Ons is baie bly dat jy en Deon die verblyf geniet het en in die gasteboek aangedui het dat julle weer vir ons sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz Beach groete.
Braam K - Jan 2021
Gemiddeld
Dit is by verre een van die beste vakansie-akkomodasie-eenhede waar ons nog ooit gebly het!
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Braam
Ons is verheug en dankbaar vir julle ongelooflike resensie, ons waardeer dit opreg.
Kom kuier gerus weer, julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz beach-groete
Stephen Q - Jan 2021
Gemiddeld
Alles was perfek - 10-ster-gehalte.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Stephen,
Wat n ongelooflike resensie, ons is so dankbaar en
bly dat julle alles geniet het en beslis weer sal kom kuier.
Julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Lynette B - Jan 2021
Gemiddeld
Perfek geleë.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Lynette,
Baie dankie vir n uitstekende resensie.
Ons is bly dat julle die verblyf by ons geniet het en ons as perfek gelee beskryf. Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Angelic V - Des 2020
Gemiddeld
Rustige wegbreektuiste.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Angelic,
Dankie vir jou resensie.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Antonie S - Nov 2020
Gemiddeld
Fantastiese plek!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Antonie,
Dankie vir die uitstekende resensie.
Ons is bly dat jul ons eenheid as uiters netjies, goed toegerus en as n fantastiese plek om in te bly beskryf. Dit is goed om te weet dat julle gedurende julle verblyf veilig gevoel het. Ons is verheug om te verneem dat julle weer vir ons sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Cecilia V - Nov 2020
Gemiddeld
Heerlike ontspan kuier naby alles.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Cecilia,
Ons is so bly dat julle heerlik ontspan het en alles in orde gevind het.
Dankie vir die puik gradering.
Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Rika L - Sep 2020
Gemiddeld
Gerieflik, veilig, privaat, goeie ligging, onbeskryflik skoon en mooi.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Rika,
Baie dankie vir die uitstekende gradering en dat jul ons eenheid as gerieflik, veilig , onbeskryflik mooi en skoon beskryf.
Kom gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Hazel V - Sep 2020
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Hazel,
Ons is so opgewonde om te hoor dat julle die verblyf ten volle geniet het, dat dit aan al jul vereistes voldoen, ons prys billik is en dat julle ons sterk aanbeveel. Dankie dat jul ook in die gasteboek aangedui het dat julle weer sal kom kuier, julle is meer as welkom.
Fransie V - Mrt 2020
Gemiddeld
Gerieflik en waarde vir geld.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Fransie,
Baie dankie vir 'n ongelooflike gradering en die mooi woorde, ons is dankbaar.
Die gradering sal ons beslis aanspoor om altyd ons beste vir ons kliente te bied.
Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Carina O - Mrt 2020
Gemiddeld
Alles goed en nog meer.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Carina,
Baie dankie vir die uitstekende gradering.
Ons is baie bly dat julle ons as goed toegerus asook skoon en netjies beskryf.
Ons sien daarna uit om jul in die toekoms weer te sien.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Louis M - Feb 2020
Gemiddeld
Dit is 'n ongelooflike lekker plekkie om in te bly en sal beslis weer gebruik.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Louis,
Ons is so bly dat jul ons plek as ongelooflik beskryf die ligging as wonderlik.
Dankie ook dat jul in die gasteboek aangedui het dat julle weer sal kom kuier en ons plek by vriende en familie sal aanbeveel.
Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon ontvang.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Maryna M - Jan 2020
Gemiddeld
Huis van die huis af.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Home away from home.
Waarde vir geld, goeie ligging en goed toegeruste eenheid. Home away from home. Sal beslis weer hier gaan bly.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Maryna
Dankie vir die uitstekende resensie.
Ons is baie bly dat julle die verblyf as goeie ligging en goeie waarde vir geld beskryf en dat julle beslis weer vir ons sal kom kuier.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Lynette B - Des 2019
Gemiddeld
Absoluut fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Lynette
Baie dankie dat jy ons as top gehalte beskryf en ook vir die vyf-ster gradering.
Ons is baie bly dat jul ook in die gasteboek aangedui het dat julle ons orals sal aanbeveel en beslis weer sal kom kuier.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Louwma S - Nov 2019
Gemiddeld
Dit was fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Louwma,
Ons is baie bly dat jul ons as fantasties, netjies, skoon en vyfsterverblyf beskryf en dat julle verder van mening is dat ons goeie waarde vir geld bied.
Dit is goed om te sien dat julle voornemende gaste aanbeveel om van ons verblyf gebruik te maak. Baie dankie daarvoor.
Groete
Sea Villa @ Diaz Beach
Gareth N - Nov 2019
Gemiddeld
Fantastiese woonstel met wonderlike eienaars.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Fantastic apartment with wonderful owners.
We were personally greeted by the owners when we arrived, who took a lot of pride in this wonderful apartment. The apartment has lovely furnishings, and had everything we needed for our stay. Highly recommended.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Gareth,
Thank you for your wonderful comments regarding our apartment. Yes, you are right that we have passion for our guests and would like them to thoroughly enjoy their stay with us. We are pleased that you found everything you needed in the unit and that you highly recommend us. Please come again.
Sea Villa @ Diaz beach greetings
Jannie G - Okt 2019
Gemiddeld
Hierdie was beslis paleisverblyf op sy beste!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Jannie
Ons is verheug om te verneem dat julle ons akkommodasie as paleisverblyf beskryf en ook die eenheid as puik, skoon en netjies ervaar het. Dit was vir ons aangenaam om julle as gaste te kon hê, kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach-groete.
Reggie J - Sep 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik en 'n gevoel van "home away from home".
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Reggie,
Baie dankie dat jy ons ten sterkste aanbeveel en dat jy vermeld dat ons gerieflik en goed toegerus is.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Sea Villa @ Diaz Beach
Adrian R - Aug 2019
Gemiddeld
Alles wat jy nodig het net 'n klipgooi van die strand af.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Adrian,
Baie dankie vir die puik gradering, ons is baie bly dat julle alles in orde gevind het.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sea Villa @ Diaz Beach
Pam T - Jul 2019
Gemiddeld
Pragtige woonstel, luukse dekor, elke gerief in ag geneem, perfek skoon. 'n Huis weg van die huis af.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Beautiful flat, luxury decor, every convenience taken into account, perfectly clean. A home from home.
I would return in a heartbeat. The flat was real luxury, with every little thing we needed available on the kitchen. Luxury home from home. Clean to a high standard. Thank you Johan for lending us your home at the beach. Very impressed with everything.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Pam,
Thank you very much for the excellent review.
We are so pleased that you describe the unit as perfectly clean and clean to a high standard and that you were impressed with everything.
What a pleasure to have met you and looking foreward in seeing you soon.
Sea Villa @ Diaz beach greetings.
Stephen P - Jun 2019
Gemiddeld
'n Absolute positiewe ervaring!
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Stephen
Ons is verheug dat julle so 'n positiewe ervaring gehad het en weer in die toekoms by ons tuis sal gaan. Ons is bly dat julle die eenheid as skoon en netjies beskryf. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste gelukkig moet wees en die verblyf geniet.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Marianne S - Jun 2019
Gemiddeld
'n Stukkie hemel op aarde.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Marianne,
Ons is baie bly dat julle die verblyf ten spyte van siekte kon geniet en dat julle beslis weer sal kom kuier. Dankie vir die pragtige woorde in die gasteboek. Ons is verheug dat julle ons plekkie beskryf as 'n stukkie hemel op aarde, wedersiens.
Erika V - Mei 2019
Gemiddeld
Volledig toegerus en baie netjies.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Erika,
Baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons is baie bly dat jul ons as baie netjies beskryf en die kombuis goed toegerus gevind het. Kom gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Sunette J - Mei 2019
Gemiddeld
Wow!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Sunette,
Baie dankie vir julle uitstekende gradering. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het, kom gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Madeleine B - Apr 2019
Gemiddeld
5-ster asemrowende verblyf!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Madeleine,
Baie dankie vir die resensie. Ons is so bly dat julle die verblyf as 5 ster en asemrowend beskryf. Kom kuier gerus weer.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Zurika C - Apr 2019
Gemiddeld
Excellent place.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Zurika,
Baie dankie vir die puik gradering en die opmerkings dat ons die beste plek is vir 'n vakansie of naweek wegbreek. Baie dankie dat jy ook in die gasteboek ons as die "volmaakte plekkie" beskryf en dat jy ons by familie en vriende sal aanbeveel.
Groete,
Sea Villa @ Diaz Beach
Suzette W - Apr 2019
Gemiddeld
Fantasmagories.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Suzette,
Baie dankie vir die uitstekende gradering en dat jul ons as sentraal, skoon en netjies gemeubileerd beskryf.
Ons is baie bly dat ons plek aan al jul behoeftes voldoen het en dat jul van voorneme is om weer te kom kuier.
Sea Villa @ Diaz beach groete.
Esté H - Mrt 2019
Gemiddeld
Lekkerste vakansie-verblyf ooit!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Este,
Baie dankie vir die uitstekende gradering. Ons is baie bly dat julle die vakansie as uitstekend beskryf en noem dat dit die lekkerste verblyf was wat jul nog ooit ervaar het.
Kom kuier gerus weer.
Groete,
Sea Villa @ Diaz Beach
Manie K - Feb 2019
Gemiddeld
Beslis al ons verwagtinge oortref.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Manie,
Baie dankie vir die uitstekende resensie, ons waardeer. Ons is baie bly om te verneem dat ons al jul verwagtinge oortref het . Ons is ook bly dat jul die verblyf as goeie waarde vir geld beskryf. Ons sien daarna uit om jul weer in die toekoms te ontvang.
Sea villa @ Diaz beach groete.
Tjaart K - Feb 2019
Gemiddeld
Regtig baie lekker teen die see, waarde vir geld.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Tjaart,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is so bly dat julle die verblyf by ons eenheid geniet het en mense aanmoedig om van ons plek gebruik te maak. Dankie dat jul ook in die gasteboek aangedui het dat ons omgee vir ons gaste en dat julle beslis weer sal kom kuier.
Sea Villa @ Diaz Beach groete.
Louise V - Feb 2019
Gemiddeld
Perfect.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Dear Louise,
We are pleased to note that you describe your overall experience with us as perfect. We appreciate your comments regarding our friendliness, helpfulness and the comments regarding the clean and spacious apartment. Thank you for indicating that you will recommend us to your friends. Hope to see you again very soon.
Sea [email protected] Diaz beach greetings.
Varisa M - Feb 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Varisa,
Ons is verheug om te hoor dat jul ons eenheid as baie gerieflik en netjies beskryf.
Dit is ook baie goed om te hoor dat ons geskik is vir alle ouderdomsgroepe.
Ons is ook bly dat jul in die gasteboek aangedui het dat jul nie uitgepraat kon raak oor ons gasvryheid nie en dat jul beslis weer sal kom.
Sea villa @ Diaz beach groete
Rowena P - Jan 2019
Gemiddeld
Asemrowend.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Rowena,
Baie dankie vir die resensie en die fantastiese gradering. Ons is baie bly dat jul ons as asemrowend beskryf en jul verblyf geniet het.
Ons is baie gesteld op netheid en is bly dat jul dit ook so waargeneem het.
Sea villa @ Diaz beach groete.
Keith M - Jan 2019
Gemiddeld
Dit was fantasmagories en genotvol.
Lees meerSea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Natasha,
Baie dankie vir die pragtige resensie en mooi woorde. Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het en dat dit een van die beste plekke is waar julle nog oorgebly het. Verder is ons bly dat jul ons as veilig, goed toegerus en bekostigbaar beskryf. Kom gerus weer.
Sea villa @ Diaz beach groete.
Emce (m.c.) V - Des 2018
Gemiddeld
Definitief 'n moet! Definitief weer!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Emce,
Ons is baie bly dat julle die tyd by ons so geniet het, die area gerieflik gevind het en beslis weer sal kom kuier.
Dankie ook dat julle ook noem dat die diens puik is en die eenheid baie netjies en gerieflik was.
Sea Villa @ Diaz beach groete,
Johan.
Sarie V - Des 2018
Gemiddeld
Dit was onbeskryflik lekker gewees.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Sarie
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly dat jul die eenheid skoon en netjies gevind het en dat almal van julle dit baie geniet het. Dankie ook dat julle ons sal aanbeveel.
Sea villa @ Diaz beach groete
Johan.
Simone O - Nov 2018
Gemiddeld
Awesome!
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Simone
Baie dankie vir die 5-ster gradering, ons waardeer dit.
Ons is baie bly dat jy ons plek as "stunning" beskryf en dat jy dit ook goed toegerus gevind het.
Kom gerus weer.
Sea villa @ Diaz beach-groete
Ronel B - Aug 2018
Gemiddeld
Eenvoudig net fantasties.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste Ronel,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer. Dankie ook dat julle die eenheid so netjies agtergelaat het.
Dit is vir ons goed dat julle alles netjies, volledig toegerus en in orde gevind het.
Ons sien daarna uit om julle en julle vriende in die toekoms te ontvang.
Sea villa @ Diaz beach groete.
Isabel C - Jul 2018
Gemiddeld
'n Vakansie-eenheid so na ons hart.
Sea Villa @ Diaz Beach se terugvoer
Beste MC,
Dit is vir ons aangenaam om te verneem dat julle die verblyf terdee geniet het en alles in orde gevind het.
Dankie dat jul ons by julle vriende sal aanbeveel en dat julle weer sal kom kuier.
Sea villa @ Diaz beach groete.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusboulevard 38, La Palma Villas 16, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom