+34
Selfsorg in De Kelders

SEAesta Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anelma R
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Wow! Hierdie verblyf is net uit die boeke, van die decor tot die attention to detail van Arend, was dit net ongelooflik. Dit is alles wat geadverteer word en meer! Maak nie saak wat ons gesoek het nie, dit was daar, of dit 'n teepot of messe vir 'n kaasbord was. Hierdie verblyf is eerste op my lys om na toe terug te keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Home away from home - need I say more. Great, we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rocco T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Rustig, stil en toegerus met als wat nodig is. Heerlik, die check-in was sleepglad en die huis was perfek, net waarna ons opsoek was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantasiese waarde en diens. Ons het heerlik gekuier. Die huis is baie goed toegerus en het alles wat jy nodig het. Arend was die beste gasheer wat ons nog tydens 'n wegbreek gehad het. Ek kan SEAesta definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lekker ruim en goed toegeruste huis. Lekker en skoon leefhuis met alles wat nodig is. Ons was dankbaar vir die binnenshuise braai, aangesien dit heeltyd gereën het. Baie vriendelike en hulpvaardige diens deur agent.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beaulah B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Location is fantastic, tranquil and house very well fitted for one's needs. We fully enjoyed our stay and will certainly be back. The place was exceptionally clean. The manager was simply awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lieflike huis met als wat jy benodig. Lieflike en goed ingerigte huis met als wat jy nodig het om heerlik vakansie te hou en te rus. Arend het ons gasvry ontvang en als mooi gewys en verduidelik. Die huis is lekker ruim vir die hele familie en honde. Sal definitief weer daar gaan kuier en dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Comfortable house, well equipped. We enjoyed our stay. The house is well equipped, especially the large air conditioner in the lounge/living area and the inverter. The person who welcomed us was very friendly and helpful. We had a blocked drain, and they managed to get a plumber out first thing on the Saturday before Christmas weekend. The house keys need ID tags; having to open and close them would make life a lot easier. The fridge door doesn't seal well if you aren't careful when closing it. Great comfortable beds, always important! Especially welcomed is the fact that the house is pet friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette L
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Netjies, skoon, stil area met uitsig oor die see. Maretha en Arend het hier, die perfekte spasie vir ontspanning geskep. Die huis is ruim met twee baai areas en het alles wat jy mag nodig kry. Dit was ekstra lekker omdat ek my hond kon saamneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Woderlike, dierevriendelike selfsorg-akkommodasie met die perfekte ligging. SEAesta was presies wat 'n mens nodig het as jy 'n wonderlike wegbreek in Gansbaai wil gaan geniet. Ruim, netjies, skoon met al die nodige gerief en toerusting. Boonop basies reglangs die Walkerbaai natuurreservaat en 3 blokke van die kus af met 'n uitsig oor die see van die patio en hoofslaapkamer af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

10 Normandie Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMDQ2MmVkLTUxYzMtNGZiMC1hNTg3LTI3ZDA2MDM2ODZjMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 10 Normandie Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.549224 19.375617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang