+31
Selfsorg in Sandbaai

The Seagull Hermanus House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ignatuis Nico L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Dit was baie lekker. Ons het ’n baie aangename ervaring by The Seagull Hermanus House gehad. Die plek was baie netjies, skoon en ongelooflik verwelkomend. Alles was goed versorg en ons het dadelik tuis gevoel. Ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na ’n rustige en gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abigail V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

It met all my expectations and more. Definitely a destination to add to your bucket list. It was everything I wanted and more. The host was warm and welcoming. Very accommodating to all our guests, including my dog.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alain D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Great property in Hermanus. We really enjoyed our stay at The Seagull House. The location was good, very close to shopping. The property was secure. The kitchen had everything we needed for our stay, including a dishwasher. There was a nice, rear covered area where we could sit and braai. Inside was a nice flat screen TV with plenty of DStv options. There was also a propane space heater along with an indoor fireplace. Less than a 10-minute drive from the Hermanus waterfront. Would definitely recommend this property for those visiting Hermanus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janice K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Stylish, spacious, well-positioned, comfortable. We so enjoyed. The venue is stylish, spacious, airy and well-positioned. Also close to the sea. We would recommend and return. Stairs are not for the aged (each step very tall). The outside area is lovely! Thanks for the Port - wonderful touch!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons sal weer hier wil kuier. Ons het baie lekker gebly, dit was skoon, die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker, gemaklik, rustig en ontspannend. Het baie lekker gebly vir 2 aande. Sou maklik 'n langer tydperk kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianco V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lovely stay. Will be booking again. It was great. Great host and felt like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Had a wonderful time. We had a lovely stay. The place is stunning and the hosts are incredibly helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andre
The Seagull Hermanus House
Hi Leon, thanks for taking the time to leave a review! We're delighted you loved the place. Looking forward to hosting you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 126

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R2 500
35 % AF
R 2 500 R 1 625
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
35 % AF
R 2 500 R 1 625
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 500
35 % AF
R 2 500 R 1 625
per nag (plek vir 4)
Bespreek

20 Main Road, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821b42364a3805cee775567f7e04751e372243289ef4aa4bda9d3038ff57aa715202311de6f90f25cc6dc2c5e69a657d0b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R1 625 per nag (plek vir 4) 83 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.426069344748 19.195566773414
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang