LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seagull Hermanus | LekkeSlaap
+33

Seagull Hermanus

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Seagull Hermanus
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Colleen N - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent. Every possible comfort.

Beautifully furnished & very well equipped. Couldn't ask for more.

Unathi B - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unathi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The apartment was clean and cosy for two people and André was the best host, a very kind guy.

We were told we can braai and just enjoy our stay, I would recommend the place.

Magda K - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sommer net lekker gewees!

Dit is een van die oulikste plekkies waar ons gebly het! Dit is so skoon, netjies en ook goed ingerig! Die spesiale koffie en lekker soetwyn vir verwelkoming was 'n groot bederf! Daar is letterlik aan alles gedink en ons moes net ons eie kos saambring, verder was daar tot melk in die yskas! Ek sal beslis weer hier kom bly! Dankie Andre!

Aesja V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aesja V
Gesin met tieners

Lekker, netjies, waarde vir geld.

Pragtige plek naby see en middel van alles geleë. Regtig moeite werd sal beslis weer van gebruik maak. Andre en Willem vriendelike, behulpsame en pragtige mense.

Seagull Hermanus's terugvoer

Baie dankie Aesja, dit was heerlik om julle by ons te hê. Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop ons sien julle gou weer.

Seagull Hermanus
Maulise K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maulise K

Heerlik gekuier.

Baie goed toegerus met klein detail soos heerlike koffie, warm elektriese kombers op die bed en melk in die yskas. Alhoewel ons net 2 dae gebly het, is die plekkie elke dag skoongemaak. Ons kan ons verblyf definitief aanbeveel en sal graag weer terugkom.

Tracy V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

Seagull Hermanus's terugvoer

Baie dankie Tracy. Was baie lekker om julle hier te hê. Sien hopenlik binnekort weer.

Seagull Hermanus
Octavia A - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Octavia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

It was my first time there, I'm definitely going back. We had the most amazing time, the beach and mall are close by. The house is beautiful. 10 out of 10 for this place. Thank you!

Seagull Hermanus's terugvoer

Baie dankie Octavia, waardeer regtig jou mooi review. Sien uit daarna om julle weer te sien.

Seagull Hermanus
John P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met vriende

Baie genotvol, rustig, fantasties, baie spesiaal, onvergeetlik.

Die geriewe is van die beste en netjiesste wat ons al ervaar het; ons maak baie gebruik van oorde. Die ontvangs, kommunikasie en beskikbaarheid van die eienaar was fantasties. Ons baie verlief op die onderdakbuite-geriewe met die groenigheid en spuitfontein. Kaggel was wonderlik gepas tydens reën en koue. See is loopafstand en omgewing baie veilig. Seagull sien ons beslis weer!

Annemie D - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, moderne eenheid in 'n rustige omgewing.

Moderne selfsorgeenheid in 'n rustige omgewing. Uitstekende waarde vir geld. Ons sal beslis weer kom kuier!

Mildred L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a pleasant stay.

Place is very neat and beautifully decorated, was awesome to stay there. Thanks again to the host Andre. Very peaceful and quiet, we had our privacy, was really amazing.

Eldorett L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldorett L

Rustig en baie veilig.

Ek het twee dae se behandeling gegaan vir behandeling by die MediClinic en dit was baie gerieflik. Alles is skoon en veilig. Die diens wat ek ontvang het was baie wondeerlik. Baie dankie aan Willie en Andre.

Jonicia B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonicia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie oulike plek het al ons verwagtinge oortref.

Die eienaars het regtig baie moeite gedoen om ons tyd by Seagull Hermanus ‘n aangename een te maak. Die woonstel is baie stylvol ingerig en het al die nodige toerusting. Netjies, skoon en het veilige parkering. Die ligging is ook in die perfekte area, net ‘n entjie se stap weg van die see af. Definitief waarde vir jou geld, sal hulle beslis aanbeveel.

Jody T - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jody T
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a beautiful breakaway

We were very happy with the service received. From the handover of the key, to the various visits we did throughout Hermanus. We especially enjoyed our nights in, with a fire, games, movies etc. Awesome selection of movies - definitely perfect if you are in a romcom mood. We had neighbours but we all respected one another with regards to noise levels. An amazing stay!

Louise W - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanning in 'n ruim en weelderige plek moet alles wat noodsaaklik is en ook daai spesiale ekstratjies wat dit interessant maak.

Ons gaan van tyd tot tyd weg vir 'n naweek om weg te breek van die besige lewe waarin ons vasgevang is. Ons keuse is maar altyd Hermanus, want dis naby (ons bly in Somerset-Wes). Ons probeer alle selfsorg-akkommodasie en hierdie een was voorwaar 'n goeie keuse, nie net sakpas nie maar ook wat netheid, gerief en gemak aanbetref.

Michanette L - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michanette L
Besigheidsreis

Stylvol, waarde vir geld - sien hulle weer!

Vir besigheid of genot is hierdie 'n fantastiese keuse! Ons is vriendelik ontvang. Ons was verbaas dat ons soveel gerieflikheid vir daardie prys ontvang het. Die pragtige dekor het ook sommer ons verblyf ekstra lekker gemaak!

Elze Z - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elze Z
Gesin met tieners

Uitstekende verblyfplek met alles wat 'n mens sou wou hê om 100% te ontspan.

Baie netjies, skoon en alle toerusting is duidelik in stand gehou. Veilige parkering en garage gee binne-toegang tot die huis. Baie vriendelik ontvang en selfs veilige parkering gebied vir extra voertuig. Beslis 'n plek waarheen ons sal terugkom om dalk langer te bly.

Marietha L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha L
Enkelreisiger

Sal weer daar gaan bly. Baie skoon.

Privaat. Sien sterre.

Hannalene S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gerus.

Die woonstel is baie goed ingerig met als wat jy nodig het. Die ligging naby die see is ook baie gerieflik en 'n vinnige stappie langs die see doen die siel goed. Ons kan die woonstel definitief aanbeveel.

Jeanette B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette B
Gesin met tieners

We enjoyed every minute of our breakaway, will recommend the place any day

We appreciated the comfort and attention to detail. The owners has really thought of everything. Nothing was out of place. We will definitely go back.

Jaundre V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaundre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer besoek.

Daar was voorsiening gemaak vir baie “extra’s” soos bv. Braaihout,blits, gas verwarmer en heerlike koffie. Beslis lekker plekkie om te besoek vir naweek weg

Wendy G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had such an amazing stay

The house is beautifully decorated with great attention to detail. Love the stoep, curled up with a book in the lazy chair. I will recommend this house to anyone.

Thembakazi N - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembakazi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed myself, the place and the hosts were amazing.

I had the time of my life, the place was amazing and the hosts were friendly and welcoming. I would definitely go there again and I would recommend it to other people.

Seagull Hermanus's terugvoer

Thank you so much Thembakazi for the compliments and for leaving the Apartment in such a perfect state. You were the perfect guests. Hope to see you again soon.

Seagull Hermanus
Shaun J - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun J

Vriendelike ontvangs. Behulpsame bestuur. Baie privaat.

Ons was 'n broer en 3 susters wat na die afsterwe van ons moeder 'n bietjie weggebreek het. Aangenaam verras was ons deur die netheid, vriendelike ontvangs. Perseel was pynlik netjies en alle benodigdhede was voorsien, selfs 'n espresso! Motorhuis vir my 4x4 en 'n privaat tuin, stil woonbuurt. Baie naby strand en wandelpaaie. Vars oggendlug en mooi sonsondergang was verkwikkend! Die warm kaggel op koue aande met lekker kaggelhout voorsien. Te veel klein dingetjies om te noem wat dit so gerieflik en huislik laat voel het. Pragtige kunswerke orals in woning. Selfs DVD's en verskeidenheid van aktuele en ontspanningsboeke. Menigte oorsese besoekers het in dagboekie aangeteken hoe lekker hulle ook gekuier het, dit het ons sommer erg trots Afrikaans laat voel! Sal beslis weer besoek! Hou so aan!

Seagull Hermanus's terugvoer

Baie dankie Shaun vir hierdie pragtige verwysing, ons waardeer dit opreg. Dit was regtig n groot plesier om julle hier by ons te he. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Andre

Seagull Hermanus
Marietjie M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay and was satisfied with the apartment, the location and reception.

We loved the apartment. The decor is very stylish and it was comfortable and very clean. It is central to do sight seeing in the Hermanus area. And also walking distance from the sea. They even accommodate our dogs.

Seagull Hermanus's terugvoer

Baie dankie Marietjie vir die komplimente. Dit was baie nice om julle en die honde-kinders hier te he.

Seagull Hermanus
Ronelle Y - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie.

Ons het heerlik gekuier. Aanbeveling wat gemaak kan word is dat daar vir die woonstel se parkeerplek 'n net opgesit word aangesien die voëls die motor vreeslik bemors het.

Morne B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne B
Saam met vriende

Very nice place.

Will go again for sure.

Donna S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik.

Wat 'n wonderlike, rustige en stylvolle huis. Sal definitief dit vir vriende, familie en kollegas aanbeveel. Baie dankie. Dis die wegbreek wat ons nodig gehad het.

Charl V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vier ster akkommodasie!

Die woonstel is modern, gerieflik en baie netjies.

Seagull Hermanus's terugvoer

Baie dankie vir u kompliment. Ons waardeer dit baie. Groete, Andre en Carina.

Seagull Hermanus
Gerrit J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam.

Ons het dit baie geniet en personeel het ons ondersteun en was baie behulpsaam. Behalwe vir die verblyf, was die tuin pragtig. Die braaiarea was gemaklik en privaat. Alles was net in plek!

Seagull Hermanus's terugvoer

Baie dankie vir u kompliment. Sal dit aan die personeel oordra. Hoop ons sien gou weer.
Vriendelike groete,
Carina

Seagull Hermanus
Johann N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker by Seagul gebly.

Baie vriendelik ontvang. Lekker stapafstand van see met pragtige voetslaanpad en uitsig.

Monica S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lieflike huis weg van die huis af.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad van die begin tot die einde. Alles was soos belowe. Sal definitief weer hier bly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a lovely home away from home.

We had a wonderful stay from beginning to end. Everything was as promised. Would definitely stay here again!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Seagull Hermanus's terugvoer

Monica, thank you for the compliment. We will still try to improve. We hope we see you again. Regards.

Seagull Hermanus
Emmie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie V

Dit was 'n fantastiese ervaring!

Seagull is baie netjies en skoon.

Seagull Hermanus's terugvoer

Baie dankie vir u fantastiese kompliment ons sal net daarop probeer voortbou.

Seagull Hermanus
Celeste J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste J
Gesin met klein kinders

Huis is mooi versier en volledig toegerus om seker te maak dat gaste gemaklik bly.

Ons het lekker gekuier by Seagull. Die huis is volledig toegerus en het ons kuier baie ontspanne en lekker gemaak.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

House is beautifully decorated and fully equipped to ensure guests have a comfortable stay.

We had an amazing time at Seagull. The house is fully equipped which made our stay very relaxed and enjoyable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Nelson B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelson B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik skoon en naby die see.

Wonderlike skoon dekor. Lekker geriewe en naby die see met 'n heerlike stappaadjie.

Wicus B - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wicus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie verblyf en gasvryheid.

Ons het die woonstel-gedeelte gebruik wat baie netjies, skoon en privaat is. Ons is baie vriendelik verwelkom en het onmiddellik tuis gevoel. Kan die verblyf beslis aanbeveel.

Antoinette E - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut waarde vir ons geld!

Dis netjies, skoon, rustig en 'n veilige omgewing. Ons kom beslis weer terug. Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

Joanita L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita L
Gesin met klein kinders

Baie aangename en rustige omgewing.

Verblyf, verwelkoming en geriewe was voortreflik. Perfek.

Melina J - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melina J
Besigheidsreis

A surprisingly beautiful place!

This place was put tog put together thoughtfully. Very spacious and we loved the braai area with the fountain. Very peaceful!

Ludwig P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig P
Gesin met tieners

Well equipped self catering house

Very friendly and helpful managing staff from our time of arrival until our departure. The house is very well equipped for the guests self catering requirement. The house rooms are large and very clean.

Jaco S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ideale plekkie vir 'n rustige kusvakansie met al die nodige fasiliteite!

Seagull het beslis aan al die verwagtinge, soos geskep op die professionele webblad, voldoen! Dis beslis aan te beveel vir enige iemand wat 'n stylvolle selfsorg vakansie wil geniet!

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 20, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA821b42364a3805cee775567f7e04751e372243289ef4aa4bda9d3038ff57aa715202311de6f90f25cc6dc2c5e69a657d0b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 20 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.426069344748 19.195566773414
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!