Seagulls
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Syros-straat 3, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 520 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Seagulls is 'n selfsorghuis in Skiathos in Langebaan. Dit is ideaal vir gesinne of vriende wat graag aan die Weskus wil ontspan.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, diepvrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n etenstafel en ingeboude braai toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Daar is 'n leefarea op die boonste verdieping met sitplek wat lei na die semi-onderdakbalkon met 'n braai en etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n onderdakstoep by die huis se ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby strande, winkels, restaurante en Club Mykonos Resort.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Syros-straat 3, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Syros-straat 3, Skiathos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap