+16
Selfsorg in Agulhas

Seagulls Seasong

8 gaste

4 slaapkamers

7 beddens

2 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Mrt 2026 tot 31 Aug 2026.
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 14 Kus Suid Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Seagulls Seasong is selfsorghuis vir oornag-gaste, naweekwegbreke of vakansiegangers na aan Kaap Agulhas en die mees suidelike punt van Afrika.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en is slegs ’n kort entjie se stap van die hawe af en 10 minute se stap van Stuisbaai se hoofstrand af.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers elkeen 2 enkelbeddens/driekwartbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n toilet, asook 'n aparte toilet. Die vierde slaapkamer is 'n rustieke kamer buite die die eenheid met 2 driekwartbeddens, 'n stort, 'n toilet en 'n handewasbak. Dié kamer is buite langs die motorhuis.

Daar is ’n oopplan-kombuis, -sitrarea en -leefarea en ’n TV met DStv en WiFi.

Kom verken die kuslyn terwyl jy hier bly. Voor die huis is daar ook 'n strook fynbos wat almal kan geniet. Die huis spog ook met 360° see-uitsigte.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Bad, Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 93

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 14 Kus Suid Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagulls Seasong het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
10 % AF
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 400
10 % AF
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 400
10 % AF
R 2 400 R 2 160
per nag (plek vir 8)
Bespreek

14 Kus Suid Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3f3e7d1c5e65c1e9e6e6a3143ad2623d16ab14ba478f19ba5b5cbbf2dde07462886aa7b6c53a926999429593c1bc95c5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 160 per nag, vir 8 mense 52 5 1 5 14 Kus Suid Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.804736669873 20.061479061842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang