Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagulls Seasong

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ellen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 76

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 45 resensies vir Seagulls Seasong
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marius M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Heerlike vakansiewoning.

Stil, rustige omgewing. Huis is goed ingerig en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermann N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great old strandhuis with lovely view.

Beautiful location beach front.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ockie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf, het lekker uitgerus.

Baie lekker verblyf, alles was skoon en op hulle plek. Alles en nog meer as wat ons nodig gehad het, was daar. Het die braai-area baie geniet en die uitsig was mooi. Baie stil straat met min verkeer. Sal dit vir enige persoon aanbeveel. Dit is baie ruim, 'n lekker plek vir 'n gesin of groep. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mervin D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mervin D

Rustig, genotvol en prentjiemooi.

See-uitsig, ruim woning en puik fasiliteite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

We hope to see Mervin again in the near future. They were pleasure guests and Seagulls Seasong was left tidy.

Seagulls Seasong
Hennie T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n heerlike tyd by Seagulls Seasong deurgebring.

Die gasvryheid van Ellen en haar span was onoortreflik. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Dit was 'n plesier om die Theart egpaar te huisves. Hulle is vriendelike, innemende en gemaklike gaste.

Seagulls Seasong
Chantel L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel L
Saam met vriende

Stapafstand vanaf see.

Ons het so bietjie seeuitsig gehad van die stoep, wat lekker en 'n verrassing was! So oor die bultjie. Jy stap reg voor die huis skaars 50 treë deur die bossies (paadjie) tot by die see, met so effe privaat baaitjie. Hier slaap jy heerlik met die see gedruis om jou te sus! Die huis is baie gerieflik en baie goed toegerus. Die braai area in winter sal wonderlik wees, baie lekker cosy, die beddens slaap lekker, die linne en handdoeke netjies en goeie kwaliteit. Ons kom graag weer kuier by Seagulls Seasong.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het regtig baie lekker gebly.

Alles was in plek en het gewerk. Ook mooi skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kempen V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kempen V
Gesin met tieners

Baie lekker verblyf.

Die binnebraai kort egter aandag en rook erg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Ons gee aandag daaraan. Dankie vir die ondersteuning.

Seagulls Seasong
Jacqueline J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacqueline J
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Sal vir meer as een aand moet kuier, om meer te kan sê. Want daar was onvoorsiene omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malcolm E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malcolm E
Saam met vriende

'n Wonderlike blyplek, vriendelike gasvrou.

Ek en my maats het die naweek oornag in Struisbaai om my verjaarsdag te vier. Die huis was maklik om te vind, goed geleë, en netjies. Die braaiarea was heel gesellig en die uitsigte wonderlik! Ek sal graag weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Watter aangename jongman was Malcolm en sy vriende nie. Hy was vriendelik en was baie bedagsaam met die dra van 'n masker.
Malcolm het uitstekend gekommunikeer en die huis is baie netjies agtergelaat vir 'n groep jongmanne.

Seagulls Seasong
Danie B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B
Saam met vriende

Dit was great om daar die naweek te kon spaandeer.

Natuur skoonheid en see-aansig was koel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Vriendelike gaste wat maklik kommunikeer. Die plek is skoon en netjies gelaat.

Seagulls Seasong
Michelle M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Wonderlike tyd gehad.

Al die basiese geriewe by die woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Orgdp D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Orgdp D
Gesin met klein kinders

Baie lekker

Baie lekker kuier huis vir almal. Jonk en groot. See-uitsig en naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane P
Gesin met tieners

It is our second time that we have stayed at Seagull Seasong and we love it.

Only thing we were not happy with was that we could only have assess to the house at 16:00 on the arrival day. To be fair we were allowed to stay later on the Sunday but it was not possible for us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Jane it was a pleasure having you and your family staying with us again and we are looking forward to your next visit.

Seagulls Seasong
Mynhardt B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige familiekuier-huis.

Mooi uitsig, skoon en netjies, goed ingerig. Baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane P
Gesin met tieners

We all enjoyed the location and the spacious accommodation.

Without knit-picking, the only problem was the braai room which was very smoky whenever we used the built-in braai. It would be nice to have a portable kettle braai which could be positioned depending on the wind and weather conditions. Apart from this we were very happy with everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Thanks for the idea with the kettle braai. It will be implemented.

Seagulls Seasong
Pierre V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre V
Saam met vriende

Nice location.

An outside braai would be a bonus. WiFi password wouldn't work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

We appreciate the positive remarks and will continue to improve our facilities.

Seagulls Seasong
Jeaneke L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeaneke L
Gesin met klein kinders

The house had the most stunning view and location.

The house is lovely, but does need some TLC.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip B
Gesin met tieners

Lekker gerus. Pragtige uitsig en veilig. Huis is netjies en skoon en volledig toegerus met alles.

Struisbaai is nog een van die veiligste plekke om vakansie te hou in ons land. Baie mooi plekke om van te kies en reg op die see. Baie besienswaardighede in die omgewing en nabye dorpies bv. museums, parke om te besoek. Pragtige strande en lekker plek om vis te vang of om op 'n boot uit te gaan. Mense is vriendelik en dorp is baie skoon,

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Ten spyte van grendeltyd se beperkings is dit so lekker om te weet dat gaste ons mooi en interessante omgewing ontdek. Kom kuier weer en ontdek nog juwele in ons omgewing.

Seagulls Seasong
Hannelie U - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie U
Gesin met tieners

Heerlik, gerieflik vir gesin met jongmense!

Ons het heerlik gekuier by die Seagulls Seasong. Goed toegerus, als wat nodig is vir gesinsvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D
Saam met vriende

Baie lekker, goeie kuiergees.

Ons kuier was baie baie lekker en Seagulls Seasong is 'n goeie plek om te ontspan en so oor die water te kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Ons is bly jul het die kuier geniet. Ons ontvang julle graag weer in ons mooi omgewing.

Seagulls Seasong
Francois H.j S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H.j S
Gesin met tieners

Uitstekend.

Die beskikbaarheid van Ellen Green was uit die boonste rakke. Baie dankie aan Ekllen en Sampie vir 'n ongelooflike plek. By die see, dit was lekker om te stap daar, letterlik 'n klipgooi weg. Die kommunikasie was ongelooflik en ek en Elklen het selfs 'n lekker in diepte gesprek gehad Saterdag by die huis. Ons het ons geniet. Die braaikamer is die middelpunt/hart van die huis. Ons beveel dis dit aan enige tyd. Sterkte aan Ellen en Sampie, ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Dit was lekker om julle as gaste te ontvang en ons deel graag ons mooi omgewing wat ryk is aan geskiedenis met julle.

Seagulls Seasong
Waldemarr S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Waldemarr S
Gesin met tieners

Verskriklik lekker naweek gehad. Bietjie probleme met warm water gehad, uitgesorteer op die tweede dag, gasbottel was leeg.

Sal voorstel dat skakelaars van die ligte name het, soos bv. Kombuis, of Enkel-Toilet ens. bietjie deurmekaar. Sal ook voorstel vir een of twee sakke braaihout, soms is besoekers laat en die winkels is al gesluit of het nat braaihout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Die skakelaar in die kombuis vir die toilet in die gang sal gemerk word.
Aandag sal gegee word aan die braaihout versoek.

Seagulls Seasong
Recardo V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Recardo V
Gesin met klein kinders

Aangenaam en baie netjies.

Baie goed geleë en baie netjies, baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elizabeth P
Saam met eggenoot / lewensmaat

On arrival the host awaited us and had his 2 dogs with him. Opened up the place for us and dogs came inside with him. A big no no. There was a very bad odour in the house. Seemed like there haven't been guest in a very long time. Bedding looked clean, but had the smell of like it has been in boxes for forever. No coffee, sugar as promised. 1 towel in bathroom. No WiFi password given.

Windows should be opened on a daily basis. Supply items promised in confirmation letter. And please, what guest house charge additional fees of R200 if guest don't wash dishes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Good day Elizabeth, dampness can be a problem with a beachfront house. We had guests leaving on 11 January 2020 but take pride in cleaning thoroughly.
In peak season the arrival time is from 16:00 and we were lenient to allow you to stay until 16:00 the Sunday as per booking form. Also, note that the house was fully booked in December up to the morning of 11 January.
Apologies for not putting out the coffee and tea. This and the Wi-Fi password could have been rectified with a call or WhatsApp. We strive to keep our guests happy in order to see them again.

Seagulls Seasong
Peter L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte naweek wegbreek by die see.

Seagulls Seasong is alles wat ons van 'n strandhuis verwag. Jy sien die see vanaf die stoep en saans raak jy aan die slaap met die geruis van branders. Die huis het alles wat nodig is om 'n naweek by die see 'n heerlike ervaring te maak. Ellen en Sampie het seker gemaak ons is tevrede. Ons sal sekerlik weer 'n plan maak om daar te gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Ons ontvang julle graag weer in ons mooi omgewing Peter.

Seagulls Seasong
Michelle B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie lekker plek, sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Michelle ons ontvang julle graag weer en bied tot einde Augustus vir julle n verdere afslag aan.

Seagulls Seasong
Faith D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faith D
Gesin met klein kinders

Aaklig.

Die behandeling wat ons gekry het was baie pateties. Ek raai niemand aan om hierheen te gaan nie, alhoewel die huis baie nice was, is die hele advertensie 'n klug. Ellen doen haar besigheid oor die foon maar stuur die man om haar vuilwerk te doen. Die televisie het nie gewerk nie en die "WiFi" werk nie eers nie. En dan nog boodskappe stuur om te se die WiFi is net vir eposse, baie lagwekkend. En die cherry op die koek was toe sy half 3 in die oggend vir my 'n boodskap stuur van geraas en harde musiek, ons was al 11h almal vas aan die slaap en dan nie die ordentlikheid het om self te kom om jammer te se van die valse beskuldigings nie! Ons was 'n familie wat 'n rustige naweek wou he, maar Ellen en haar man was bitter onprofessioneel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Die gaste was nie gelukkig om eers 14:00 in te boek nie, en wou vroeër inkom. Omdat die ander gaste eers 11:00 die oggend uit is, het ons regtig ons bes gedoen om vroeër klaar te kry met die skoonmaak, maar het ongelukkig eers 14:45 klaargekry. Ons laat wel ons gaste toe om op 'n Sondag tot 16:00 die middag te bly wat 'n hele 6 ure langer verblyf is.
Die televisie het gewerk, maar na die gaste se vertrek het dit nie gewerk nie, al die proppe was uitgetrek. Die gaste het ook nie oor die naweek laat weet dat die televisie nie werk nie.
Die Wi-Fi is ongelukkig nie onbeperk nie, en is wel net vir eposse omdat flieks, musiek en lewendige sportuitsendings baie data gebruik.
Wanneer ons klagtes van omliggende bure ontvang word dit onder die huurders se aandag gebring omdat dit ons verantwoordelikheid is. Dis jammer dat dit in die oggendure gebeur het, maar ons moes 'n boodskap stuur.
'n Baie klein tarief van R 300.00 is gevra vir die ekstra kinders in plaas van R 150.00 per nag per kind.
Ons webtuistes en ons besprekings noem pertinent vir hoeveel volwasseenes en vir hoeveel kinders die bespreking is.
Die sleutels is by my kom afhaal deur 'n heel ander persoon, as die persoon wat die bespreking gedoen het.

Seagulls Seasong
Lounette T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lounette T
Saam met vriende

Absoluut genotvol met alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier naweek!

Baie vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies met ons aankoms. Heerlik gekuier met alles wat nodig is, sal net baie sterk aanbeveel dat 'n skottelgoedwasser oorweeg word om die kuier nog meer gemaklik te maak. Sal Seagulls Seasong definitief aanbeveel aan familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier. Die goeie nuus is dat ons reeds 'n skottelgoedwasser gekoop het, volgende keer sal julle nie soveel skottelgoed hoef te was nie.

Seagulls Seasong
Jacques C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques C
Gesin met klein kinders

Lekker gekuier en uitgerus.

Ons en die kids het lekker gekuier, ons het daagliks oor die pad see toe gestap om vis te gaan vang en in die poele te speel. Dis regtig 'n lekker see huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Dis lekker om te hoor dat gaste die verblyf geniet het, veral die strand, rotspoele en alles wat lekker is om in die buitelug te doen.

Seagulls Seasong
Gershwin A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gershwin A
Gesin met klein kinders

Fantastic house.

Great house, great price and Ellen is fantastic. Will go back at anytime. Only problem was the braai, smoke fills the house a bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Thank you for the positive reply. The smoke in the braai room will be attended to.

Seagulls Seasong
Esther S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S
Saam met vriende

Baie rustig en veilig.

Baie lekker kuier familiehuis. Naby see en net rustig om in te kuier en af te sny van die vinnige wêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande H
Gesin met klein kinders

Goed ingerigte huis, goed geleë en sal dit aanbeveel.

Die huis is goed ingerig van die kamers tot kombuis en braai-area. Dit was skoon en uitsig was great. My enigste kritiek sal wees dat die toestand van die hout vensters nie wonderlik was nie, almal het nie so lekker oop en toe gemaak nie. Ek sal definitief weer boek by Seagulls Seasong. Genoeg spasie vir almal en die binnebraai was baie handig weens die wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B
Gesin met tieners

Fantasties.

'n Heerlike vakansie, ruim woning met ingeboude braai. Loopafstand van strand en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanda V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizanda V
Gesin met tieners

Lekker kuier huis en ligging is uitstekend!

Die huis is regtig 'n baie lekker kuier huis. Die enigste probleem is daar moet verseker nog 'n badkamer in die huis wees, een badkamer is te min vir 6 mense en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dennis C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dennis C
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Die huis is baie mooi en 'n klipgooi weg van die strand. Die geiser is 'n gas-geiser en die water is nie altyd warm nie en sal sommer van warm na koud toe gaan enige tyd terwyl jy stort. Die deur agter by die braaiplek se sleutel was nie vir ons gegee nie en toe ons vuur gemaak het, het al die rook net daar in die kamer gesirkuleer en dit was onaangenaam. Die kaggel in voorhuis mag nie gebruik woord nie wat dit nie baie "cosy" gemaak het nie want die huis dit self in heeltemal geteel en was verskriklik koud. Andersins was dit 'n baie lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seagulls Seasong se terugvoer

Dankie dat ons bewus gemaak is van die punte soos genoem. Die geyser en kaggel binne in die huis sal nagegaan word.
Die gaste moet 'n braaikamer sleutel ook kry.

Seagulls Seasong
Allan Paul L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan Paul L
Gesin met klein kinders

Comfortable family accommodation close to the beach.

The house has everything a family needs to spend an extended holiday at the sea. Its furnishings allow for comfortable living. Neat and clean, but not fussy or over the top. Happy indoor braai area. We would recommend this happily! Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jomene P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomene P
Saam met vriende

Pragtig!

Dis 'n baie mooi huis en area. Die see en fynbos was die hoogtepunt! Ek sal dit enige tyd vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florence C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Florence C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, warm atmosfeer en baie huislik.

Ek sal dit by enigeen aanbeveel en sal sekerlik weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle M - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle M
Gesin met klein kinders

Baie geniet, sal dit weer doen!

Huis was silwerskoon, naby aan see geleë en het al die geriewe wat mens moontlik wil hê. Ons LekkeSlaap-agent was baie vriendelik. Sal beslis weer dieselfde plekkie huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie Z - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Melanie Z
Gesin met klein kinders

Tien dae vakansie vir gesin van vyf.

Die woning het al die basiese items. Vir gerief sal volle DStv-pakket, beter beddegoed en netjieser kombuisware baie gehelp het. Die stoepkamer is nie naby genoeg aan die huis nie, dis dus nie geskik as 'n ekstra kamer vir kleiner kinders (soos ons beplan het nie). Die braaiplek rook. Die werf is ook nie netjies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Viljoen V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Viljoen V

Netjies, skoon, prakties eenvoudig.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simone S
Gesin met klein kinders

Lekker, net 'n jammerte alles was nie op standaard.

Die verblyf was lekker. Dis net 'n jammerte die beddegoed het stowwerig geruik. Die ketel was aangepak van die kalk en geen waaier vir die hitte nie. Die verbly was lekker, huis baie goed ingerig, en goed geleë naby winkels en die see. Redelik baie trappe om te klim, maar die uitsig is die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter J
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier en die verblyf was uitstekend.

Die braai-area se skoorsteen is effens geblok en die rook het die vertrek ingedring. Dit is die enigste struikelblok gewees en ek go dit is ietsie wat vinnig uitgesorteer kan word. Ons sal enige tyd weer daar tuis wil gaan. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn R - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn R
Gesin met klein kinders

It was a beautiful quiet weekend. Just wish the wind wasn't that bad, otherwise lovely.

The kids had loads of fun just being inside the house. We enjoyed it thoroughly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kus-Suid-straat 14, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e3f3e7d1c5e65c1e9e6e6a3143ad2623d16ab14ba478f19ba5b5cbbf2dde07462886aa7b6c53a926999429593c1bc95c5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 8 mense 45 5 1 5 14 Kus Suid Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.804736669873 20.061479061842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem