- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 40 Kaap de Goedehoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seaview Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Hartenbos. Die eenhede is ideaal geleë naby veilige swemstrande, restaurante en besienswaardighede.
Akkommodasie word gebied in 7 privaat woonstelle met slaapplek vir 2, 4, 5 en 6 gaste. Die eenhede is op die grondvloer of op die eerste verdieping van die gebou geleë. Elke eenheid het 'n privaat ingang.
Daar is kombuisie om aan gaste se selfsorgbehoeftes te voldoen in elke eenheid. Braaigeriewe en 'n TV met 'n DStv-gastehuispakket is ook in elke eenheid beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien. Ongelukkig word komberse nie voorsien nie, maar linne word wel voorsien.
Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge soos swem, kano, snorkel, skubaduik, bootry, valskermsweef, gholf, voetslaan en putt-putt in die area geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 128
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 40 Kaap de Goedehoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
40 Kaap de Goedehoop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 27 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang