+35

See-Struis

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 7 Jan 2026 tot 31 Jan 2026.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Waterkant Street, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 360 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

See-Struis bied selfsorgverblyf in Stilbaai. Die dorpie skuil aan die oewers van die Goukou-rivier en spog met lang strande, 'n riviermonding en verskeie see- en voëllewe.

Verblyf word gebied in 'n keuse tussen die studio-woonstel of 'n tweeslaapkamerwoonstel wat onderskeidelik slaapplek vir 2 of 4 gaste bied. Dié eenhede bied pragtige see-uitsigte en 'n toegeruste kombuis. Addisionele geriewe sluit 'n ingeboude braai-area, DStv en WiFi in.

Trekpleisters en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanoevaart in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Madie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Was baie heerlik rustig. Love it.
Nov 2025
Surita K
Saam met lewensmaat
5.0
Als wat jy nodig het vir 'n vakansie. What a view! Vreeslik lekker gebly in die beeldskone dorpie.
Nov 2025
Antoinette En Gerhard H
Saam met lewensmaat
5.0
See Struis is lekker en gemaklik en mooiste uitsig. See Struis is 'n pragtige plek. Alles was perfek. Mooiste uitsig. Ek sal die plek regtig aanbeveel...
Sien meer
Nov 2025
Celesti K
Saam met vriende
5.0
Ek, my vriendin en ons hondekinders het baie lekker gebly. Elke sent werd! Perfekte ligging en die groot glasvensters skep die illusie dat jy op die s...
Sien meer
Nov 2025
Peet V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly, geen klagtes. Ons het baie lekker by See-Struis in Stilbaai gebly, baie netjies, skoon, lekker ruim met alles wat jy vir se...
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacorene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 74 Waterkant Street, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink See-Struis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R 1 600 R 1 360
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Waterkant Street, Still Bay, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec0b0538a6b72d637ad0c14858f4d228faaec13cb7b212bbeddeeff865300acbb0bd5260ad2733405734b307a99e017a81c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag (plek vir 4) 172 5 1 5 74 Waterkant Street Still Bay 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.379444823809 21.421477585844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang