Beskrywing
Die hoofhuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die groot leefarea is ideaal vir onthaal. Dis ruim met gemaklike meubels en het 'n skuifdeur wat na 'n stoep lei. Die huis het 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n buitebraai waar gaste lekker kuier, terwyl die kinders speel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg vir maksimum 8 gaste, kinders ingesluit. Linne is ingesluit Handdoeke word slegs op versoek voorsien.
Huisreëls
Seesig is nie troeteldiervriendelik nie. Geen diere word toegelaat nie.
Geen partytjies/funksies/geraas word toegelaat nie, aangesien Seesig deel van 'n residensiële area is.
Geen rook word op die perseel toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of West Beach Road and Eureka Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang