Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seesig

Selfsorg
Seesig Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié woonstel bo-op die motorhuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ekstra enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ruim, oopplan-leefarea lei na 'n oop balkon met 'n pragtige uitsig en 'n ingeboude braai. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seesig Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R3 300
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk en 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die groot leefarea is ideaal vir onthaal. Dis ruim met gemaklike meubels en het 'n skuifdeur wat na 'n stoep lei. Die huis het 'n TV met DStv. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, stoof, oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is 'n onderdak-buitebraai waar gaste lekker kuier, terwyl die kinders in die tuin speel. Die huis het ook 'n toesluitmotorhuis en 'n aparte enkelslaapkamer met 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Badkamer

Bad, Toilet
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van West Beach-weg en Eureka-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd208817eb1e93865f1430e37ed3340f055546d431c489078654825066b752dcd124ec96ae5c2d2346276ea016636f78d1547?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 Corner of West Beach Road and Eureka Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.795467451007 20.047529504299
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem