Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Semoerseplek

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R800 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Maksimum van 8 gaste word in die huis toegelaat.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen groot partytjies word toegelaat nie aangesien die huis deel van die Beachfront Security Complex is. Gaste sal versoek word om die perseel sonder enige terugbetaling te verlaat, indien hulle nie die reëls gehoorsaam nie.
Vroeër inklok kan met die eienaar gereël word.
Gaste moet met uitklok seker maak dat die verblyf netjies is.
Braai word nie onder die motorafdak toegelaat nie.
Die rooi prop in die hoofslaapkamer moet te alle tye ingeprop en aangeskakel bly. Moenie hierdie prop ontkoppel of afskakel nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Santorini-straat 26, Skiathos, Langebaan, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50a94aff737666736747650ba3351504f1a196686563644a6ae35af4350edefe6390cc26435b038cd469563a07071882daf7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 26 Santorini Street Skiathos 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.04475996019 18.048181745518
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem