+60
B&B in Shere

Sherewood Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Andre S
1 nag
5.0
Apr 2026

Uitstekende waarde vir geld en die rustige atmosfeer doen my goed. Ek het verskeie kere by Sherewood Lodge oornag. Nog elke keer was die diens van topgehalte en die kamers skoon en netjies. Persoonlik geniet ek die omgewing en die atmosfeer van die natuur. Dis my voorkeur oornakplek. Hou so aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Pragtig, rustig en baie goed versorg! Ongelooflik mooi, netjies en rustige tuiste. Van die ontvangs tot die ontbyt was 5 ster. Nog die lekkerste ontbyt "Black Sheep" van my lewe ge-eet. Sal definitief sommer daarna toe gaan, net vir die ontbyt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
More Gerrie Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit ongelooflik baie. Ons is baie bly om te lees dat julle alles geniet het by ons. Julle is enige tyd welkom om net te stop vir ontbyt. Groete Sherewood Lodge

Gustav P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Rustig, skoon en netjies. My dogter se kamer no. 4 het nie warm water gehad nie. Ons kamer no. 1 was perfek. Handdoeke is deur gewas en moet vervang word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
Dear Gustav, Thank you for taking your time to give us a fantastic review; it is much appreciated, and we will always love to see you back at Sherewood Lodge. Kind regards, Ozzie

Hester W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustig. Was absoluut 'n plesier en het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
Dear Hester, Thank you very much for the positive review that you gave to us. We really appreciate having a fantastic family like yours at Sherewood Lodge. Regards, Sherewood Team

Elzie N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekende keuse om by tuis te gaan. Ons het baie lekker gebly en heerlik gekuier. Die tuin en hele opset is uit die boeke. Heerlik geëet by die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Aangenaam en skoon. Sou graag 'n ekstra warm kombers wou gehad het - daar was niks in die kaste nie. Ontbyt was baie aangenaam, en by die prys ingesluit. Dalk vir die gaste meer as 1 sakkie melk per gas in die kamer by die koffie stasie sit - die melk is regtig bitter min, en laat slegs 1 koppie per gas toe. Ek hou van 'n koffie as ek in die bed klim, en weer soggens as ek wakker word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
Dear Emmerick, Thank you for taking the time to write a review and for your suggestions. We take all suggestions to heart and will store blankets in the cupboards and add extra small milk. Kind Regards, Sherewood Lodge

Chantelle D
1 nag
5.0
Feb 2024

Sien julle vir seker weer. Dit was baie gerieflik, netjies, skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desire B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Pragtige plek. Die eenheid se borrelbad werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amica V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Baie vriendelike diens. Baie vriendelike diens. Kamers was ruim en netjies. Linne was luuks. Groot speel area vir kinders. Boma braai area. Naby aan die trouvenues en maklik sigbaar. Baie lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering Amica, Dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Sherewood Lodge

Martelise J
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Pragtige akkommodasie en heerlike ontbyt. Vriendelike diens en die kamers is luuks ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sherewood Lodge
Sherewood Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer Martelise. Hopelik sien ons julle gou weer. Groete Sherewood Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sherewood Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

100 Cole Road, Shere, Pretoria, 0078, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA566b90d5dcd07851e0dad0472f2a95b4a5ced4988fb22798428657a169b962204a086f5763643226b0f5607534b620ae61ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 100 Cole Road Shere 0078 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.797732290691 28.353642225266

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang