LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sherewood Lodge | LekkeSlaap
+26

Sherewood Lodge

B&B

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Sherewood Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Amica V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amica V
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike diens. Kamers was ruim en netjies. Linne was luuks. Groot speel area vir kinders. Boma braai area. Naby aan die trouvenues en maklik sigbaar. Baie lekker rustig.

Sherewood Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Amica,

Dit is lekker om te hoor dat julle dit geniet het.
Ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Sherewood Lodge

Sherewood Lodge
Martelise J - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martelise J
Saam met vriende

Pragtige akkommodasie en heerlike ontbyt.

Vriendelike diens en die kamers is luuks ingerig.

Sherewood Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Martelise.
Hopelik sien ons julle gou weer.

Groete
Sherewood Lodge

Sherewood Lodge
Elize K - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Enkelreisiger

Lekker stil en baie gasvry.

Lekker stil plekkie en die personeel is baie gasvry en behulpsaam.

Lottie V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lottie V
Gesin met klein kinders

Rustig.

Baie rustige omgewing weg van die stad se lawaai.

Sherewood Lodge's terugvoer

Dear Elrick,

Thank you for your review, we appreciate the time that you took to write it! We are looking forward seeing you again.

Regards,
Ozzie

Sherewood Lodge
Dirk V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, uitstekende diens.

Die pragtige tuin laat jou met aankoms sommer ontspan en tuis voel, die kamer was keurig en warm en die ontvangs hartlik.

Franci H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable retreat.

We really enjoyed staying at Sherewood Lodge! It is very well situated close to shops and yet it feels like you are completely out of the city with the lush garden. Corrie and the rest of the staff were very friendly. The room was lovely, as was the swimming pool. Breakfast was really a lovely treat! I would definitely recommend the lodge, and come stay again.

Sherewood Lodge's terugvoer

Good day Franci,

Thank you for taking the time to write a review and for the kind words. It was lovely having you here and we look forward to your next visit.

Kind regards,
Sherewood Team.

Sherewood Lodge
Callie D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie D
Besigheidsreis

Lekker, maar die storte is onbruikbaar.

Die plek se storte het net twee temperature: kokend warm of yskoud. Dit werk glad nie, en daarom kan ek die plek nie aanbeveel nie. Maak julle storte reg, dan is alles 100%.

Sherewood Lodge's terugvoer

Baie dankie vir dit terugvoering. Ek sal dadelik aandag gee aan die storte - ek is seker dit is 'n probleem wat maklik hanteerbaar is. Ek is ongelooflik jammer vir jou ongerief. Hoop ons kan dit opmaak in die toekoms.

Sherewood Lodge
Rochelle L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle L

Lovely stay!

We had a lovely stay at Sherewood. The staff are very friendly and helpful.

Sherewood Lodge's terugvoer

Dear Rochelle,

Thank you for taking the time to write a review, and thank you so much for the positive review, we really appreciate it. Hope to see you back soon!

Sherewood Lodge
Wilna G - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna G
Saam met vriende

Rustige en vreedsame atmosfeer met vriendelike ontvangs.

Baie netjiese plek, heerlike en ontspanne atmosfeer, kamers goed toegerus, baie gerieflike slaapplek, ideaal vir 'n wegbrekie of oorslaap na 'n funksie. Ontbyt was aangenaam met 'n lekker verskeidenheid.

Sherewood Lodge's terugvoer

Goeie dag Wilna, baie dankie vir die positiewe terugvoer en vir die feit dat jy tyd gemaak het om 'n oorsig te skryf, ons waardeer dit. Hoop ons sien jou weer by Sherewood Lodge.

Groete,
Cori Terblanche

Sherewood Lodge
Ralph A - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie goeie diens en baie aangenaam.

Sherewood Lodge's terugvoer

Thank you for the positive review - hope to see you back soon.

Sherewood Lodge
Anton B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B
Enkelreisiger

Lekker rustig en stil, lekker ontbyt en gawe mense.

Sien die sterre.

Felicity V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity V
Gesin met klein kinders

Oornagverblyf.

Baie netjiese plek! Ek het al 2 keer hier oorgebly en sal beslis weer!

Liezel V - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n ongelooflike ervaring ...

Slegs 'n paar minute se ry weg van die huis af is die klein juweel in die middel van die bos. Die diens was uitstekend en die verblyf was ongelooflik netjies en gerieflik. Wens die weer was bietjie warmer dat ons die swembad ook kon gebruik. Ons het heerlike omelette gekry vir ontbyt, so mens moet nie 'n buffet ontbyt verwag nie ... maar dit was meer as genoeg en baie lekker! Beste vinnige wegbreek wat ek nog die jaar gevat het!

Mariette R - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Het heerlik gebly en ontbyt was voortreflik.

Sien die sterre hieronder.

Marius G - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius G
Besigheidsreis

Baie gasvry, lekker ontbyt en gerieflike kamer.

Hoewel ek baie lekker gebly het was die WiFi buite werking; ek het dit baie nodig wanneer ek reis. Ek het 'n paar keer hieroor navraag gedoe, maar teen die laaste dag was dit steeds buite werking.

Amanda B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing!

Dit is 'n pragtige lodge, baie stil en rustig, met baie aandag aan detail in die kamers, en hemelse beddens! Kos was bietjie min. Maar ons sal definitief weer gaan!

Adele S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige omgewing, lekkerste kos, fantastiese diens en lieflikste beddens!

Sien die sterre hieronder.

Elize V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer, netjies en gerieflik.

Die kamer was bietjie klein vir die prys wat ons betaal het. Daar was geen haardroër in die kamer nie. Verder was dit vreeslik aangenaam.

Anel B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Dit is 'n stukkie juweel in die hartjie van die stad. Die diens is uitstekend. Die gasvryheid is uitstekend. Die eenhede is stylvol en baie smaakvol en lyk soos 'n paradys in die aand met die liggies.

Sarah P - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah P
Gesin met klein kinders

Great guest house

Friendly staff and an excellent breakfast!

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cole-weg 100, Shere, Pretoria, 0078, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmMjcwZjRkLWJiZDEtNDdjMi1hMWRkLTY4YmIxNmM1YzFhNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500  per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 100 Cole Road Shere 0078 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.797732290691 28.353642225266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!