Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Lambertsbaai

Sir Lambert's Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Carmen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, gerieflik, behulpsaam en lekker. Pragtige, skoon kamer en en suite badkamer. Lugversorging werk baie goed. Die staff en eenares was baie vriendelik en behulpsaam. Julle het ons gehelp met vleis vries vir ons verdere reis. Sal definitief weer daar gaan bly. Ontbyt was heerlik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacki J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2025

Ons het heerlik gebly. Heerlik gebly. Ontbyt is heerlik en diens is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige. Blyplek was netjies en gasvrou vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Vriendelike en baie behulpsame eienaars. Puik verblyf. Na verskeie hotelle was hierdie ons gunsteling. Skoon, netjies en gerieflik met 'n lekker ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqeline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief aanbeveel! Diep bad vir soaking was wonderlik! Lekker geslaap en uitgerus vir die volgende dag se lang pad. Skoon, netjies en lekker ontbyt gehad die oggend. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Baie gemaklike proses en ervaring. Baie goeie waarde vir geld, netjies en heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madré C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantastic, highly recommend. Extremely friendly and accommodating, great facilities and would definitely recommend rather than renting a house. All the amenities that you would require for a holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Warren K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Fantastic. Baie goed. Baie lekker, ek gaan weer. Die verblyf was baie goed, dis net die 2 honde, troeteldiere wat my bietjie afgesit het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jorika R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Die kamer was skoon en netjies, personeel baie hulpvaardig en vriendelik. Dit was 'n baie lekker ervaring. Die ontbyt was baie smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Neat and very nice. We enjoyed our stay at Sir Lamberts Guest House. Everything was clean and the breakfast was superb. The only negative was that there was only one channel available on the TV, but the room was excellent and the owner was very kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Donkin Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb09996baf9ad5ba30c3c5fadae6a4c77f42fde66711a1fda915dc15a31bcf9f8b6b0af1f9b42eceec02acf1e51d5cb3dfb19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 9 Donkin Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.08932454337 18.315052409879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang