LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sir Lambert's Guest House | LekkeSlaap
+12

Sir Lambert's Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Donkin Straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Slegs sowat 280 km vanaf Kaapstad, in die klein vissersdorpie, Lambertsbaai bied Sir Lambert's Gueshouse 'n unieke ondervinding aan die Weskus. 'n Hartlike welkom wag op jou hier. Kom en ervaar ware Weskus-gasvryheid.

Ons bied 8 slaapkamer smet badkamers. Die kamers het elkeen 'n TV, lugversorging, verwarmers en tee-en koffie fasiliteite. Daar is ook 'n TV-kamer met volledige DStv waar gaste gesellig saam kan kuier of ontspan in ons kleurvolle tuintjie.

Ons bedien 'n volledige ontbyt, daar word vir die vegetariërs ook voorsiening gemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 68 resensies vir Sir Lambert's Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 9 Donkin Straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sir Lambert's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Donkin Straat, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5NzNjM2U4LWU3NGYtNDRlMS04MjE2LTJkMzIzZWE1OTE5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 68 5 1 5 9 Donkin Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.08932454337 18.315052409879
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!