+16
Gastehuis in Lambertsbaai

Sir Lambert's Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Donkin Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Slegs sowat 280 km vanaf Kaapstad, in die klein vissersdorpie, Lambertsbaai bied Sir Lambert's Gueshouse 'n unieke ondervinding aan die Weskus. 'n Hartlike welkom wag op jou hier. Kom en ervaar ware Weskus-gasvryheid.

Verblyf word in 7 slaapkamers met badkamers gebied. Die kamers het elkeen 'n TV, lugversorging, verwarmers en tee-en koffie fasiliteite. Daar is ook 'n TV-kamer waar gaste gesellig saam kan kuier of ontspan in ons kleurvolle tuintjie.

'n Volledige ontbyt word bedien en daar word ook vir vegetariërs voorsiening gemaak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 142 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Christine C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en rustig! Dit is regtig waarde vir geld, heerlike ontbyt, netjiese kamers, goeie ligging en staf, en die eienaar was baie gasvry en vriendeli...
Sien meer
Des 2025
Nicole J
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable and lovely. Really nice, comfortable, and clean, and we loved the dogs. A great place to take the stress away for a bit. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Carmen M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, gerieflik, behulpsaam en lekker. Pragtige, skoon kamer en en suite badkamer. Lugversorging werk baie goed. Die staff en eenares was baie vriend...
Sien meer
Des 2025
Jacki J
Besigheidsreis
5.0
Ons het heerlik gebly. Heerlik gebly. Ontbyt is heerlik en diens is baie vriendelik.
Des 2025
Rina H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige. Blyplek was netjies en gasvrou vriendelik.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 142

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 9 Donkin Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sir Lambert's Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Donkin Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb09996baf9ad5ba30c3c5fadae6a4c77f42fde66711a1fda915dc15a31bcf9f8b6b0af1f9b42eceec02acf1e51d5cb3dfb19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 142 5 1 5 9 Donkin Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.08932454337 18.315052409879
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang