+32
Selfsorg in Robberg

Six Whale Rock Gardens

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Unit 6 Whale Rock Gardens, White Caps Way, Plettenberg Bay, 6060, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Six Whale Rock Gardens is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n kompleks in Plettenbergbaai, Wes-Kaap.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met ondervloerverhitting en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus en daar is graniettoonbanke en 'n toonbank met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n koffietafel en 'n slim-TV met DStv Now en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n eetarea en verder af na die privaat tuin.

Die eenheid het 'n motorafdak vir 1 voertuig en daar is ekstra besoekersparkeerplek. Die landgoed word met 24 uur-sekuriteit beveilig en daar is 'n gedeelde swembad.

Die kompleks is naby die strand, winkels, restaurante en trekpleisters.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rahul M
Gesin met klein kinders
5.0
Great self-catering unit for family. We stayed for 3 nights and enjoyed it due to its closeness to Robberg Nature Reserve, beaches and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Mark P
5.0
All good. Peace and quiet. Wildlife running around.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Kari B
Besigheidsreis
4.8
We had a wonderful stay and would return. The TV was impossible to work. Could not get DStv or any local channels, only obscure interna...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Hack P
Saam met lewensmaat
4.0
Peaceful. Quite place, may need some fumigation. The owner needs to send the code for access ahead of time; I had to phone and wait at ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Rozete S
Saam met lewensmaat
4.0
Lacks personal touch of the host. The apartment was clean. However, the furniture in the apartment needs an update and is very uncomfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 101

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Unit 6 Whale Rock Gardens, White Caps Way, Plettenberg Bay, 6060, Wes-Kaap
  • Gaste dink Six Whale Rock Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 970
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Unit 6 Whale Rock Gardens, White Caps Way, Plettenberg Bay, 6060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1a1d42a916eddc5016f2dc5dae568876ed8e0e6643b7875e1271f35b140668a843ea83314e2fd98a143744f81f751d1f700?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 Unit 6 Whale Rock Gardens White Caps Way 6060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.086911709984 23.362749279762

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang