Skulpies Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Skulpies Accommodation is geleë in die skilderagtige kusvoorstad Strandfontein, naby Lutzville en Doringbaai, en bied 'n rustige basis vanwaar jy hierdie ongerepte deel van die Weskus kan verken. Die eiendom bied pragtige see-uitsigte en is naby die strand en getypoel geleë.
Hierdie volledig toegeruste selfsorghuis bied slaapplek vir tot 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers altesaam 4 enkelbeddens het. Die huis word via trappe bereik en bied see-uitsigte vanaf die balkon en slaapkamers.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, lugbraaier, eetgerei en breekware in. Bykomende geriewe sluit in binne- en buitebraai-areas, gratis WiFi, DStv Compact en veilige parkering van die straat af in 'n goed beligte area. Die omliggende gebied bied 'n verskeidenheid buitelugaktiwiteite, insluitend swem, visvang, stap, branderplankry en voëlkyk langs die Flamingo-voëlroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Henda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 10 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
- Gaste dink Skulpies Accommodation het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang