Pick your preferred language

English

Afrikaans

+38
Hotel in Komatipoort

SleepOver Komatipoort

  • 116 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

SleepOver Komatipoort bied bekostigbare, gerieflike, veilige verblyf in Komatipoort langs die N4 by die Kompatipoort Lebombo Dry Port. Dis die ideale verblyf vir gaste op pad na Mosambiek.

Verblyf is beskikbaar in 2-enkelbed-, dubbel- en gesinskamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n lessenaar en skuifdeure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele in die tuin lei.

Gratis WiFi is beskikbaar in al die gemeenskaplike areas en hulle word daagliks skoongemaak. Braaigeriewe is ook beskikbaar op die perseel.

Daar is 'n gerieflikheidswinkel met pasteie en ander maaltye wat warm gemaak kan word op die perseel en gaste kan op die stoep ontspan en 'n koppie koffie geniet. Die winkel is ten volle gelisensieer. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en daar is 24 uur-sekuriteit wat aan 'n gewapende reaksie-eenheid gekoppel is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Ives V
Gesin met klein kinders
5.0
Was heel aangenaam. En vir 'n oorslaap voor mens MOOT toe gaan is dit perfek.
Jul 2025
Heilie K
Gesin met klein kinders
4.6
Salige slaapplek voor die lang Mosambiekpad. Baie goeie keuse vir oornagverblyf as jy op pad is Mosambiek toe. Lekker naby aan die grens as jou plan i...
Sien meer
Des 2025
Christo B
Saam met lewensmaat
4.4
Veilig en skoon plek. Baie netjies en skoon.
Mei 2025
Marius N
Saam met lewensmaat
4.2
Netjies en vriendelik. Baie lekker gebly, geen probleme.
Jul 2025
Jackie G
Saam met vriende
4.2
Skoon, gerieflik en vriendelike personeel. Vir oorslaap oppad Mozambiek toe is dit 'n baie goeie opsie. Baie netjies en skoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 445

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Off the N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink SleepOver Komatipoort het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 145
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 145
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 145
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga

Sien kaart
  • 116 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60ef2b60a864b3bd7805413e21aaf866d7f0e8f755f3d03bb6a000e33ac19304311bf89d30607930bd69521e2228a245a78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Off the N4 Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.444107026777 31.934096576721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang