Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SleepOver Komatipoort

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 204

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 27 resensies vir SleepOver Komatipoort
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wynand V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is beter verblyf in Komatipoort.

Ek sal persoonlik nie aanbeveel. As jy die aircon aansit dan ruk jou hele huis. Daar is een gasgeiser vir 4 huise so as iemand anders stort sterkte met warm water. Dit is 'n ongelooflike lawaai a.g.v. die trokkarwas wat 10 m van jou huis af is met 'n hele nag se getik en gekap. Die pad na hulle toe is ook nag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Well worth it, will use it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Willem,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Komatipoort
Johann S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a really good stay.

Was more than what we expected for the small fee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Johann,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Komatipoort
Gretha R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha R

Ons was baie vriendelik ontvang en als was skoon en netjies.

Sakhile het ons ingeboek en saam die lys afgemerk. Ek het bespreking gedoen vir 2 plekke langs mekaar en met aankoms was ons ver uit mekaar. Die dame in die kantoor het dadelik vir ons plan gemaak sonder enige sukkel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Gretha,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Komatipoort
Marili V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marili V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en skoon.

Gehoop ons kon net eers verby die rye trokke kom. Die trokke is steurend! SleepOver is puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Marili,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. We sincerely apologise for the inconvenience this caused and are working on rectifying this. We look forward to your next visit with us being more satisfactory.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Komatipoort
Liesl T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl T
Saam met vriende

Die kamer is baie gerieflik met lugreëling, yskas, wasbak en badkamer met stort.

Ons het SleepOver gebruik op pad na die Krugerwildtuin. Die toegangsroete is effens moeilik om te vind - daar is geen aanwysings as mens afdraai in Komatipoort nie en die grondpad is beslis nie die beste nie - baie stof omdat groot vragmotors ook daarvan gebruik maak. Die eenhede is baie goed ingerig en netjies. Daar is ook gratis wi-fi en 'n klein gerieflikheidswinkel op die perseel wat die basiese produkte aanhou. Daar was egter geen mikrogolfoond nie maar vir een aand se oorbly was dit nie 'n noodsaaklike item nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Liesl,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. We sincerely apologise for the inconvenience this caused and are working on rectifying this. We look forward to your next visit with us being more satisfactory.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Komatipoort
Hester V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Enkelreisiger

Gebruik as oornag oppad na Mozambiek.

Baie veilige, netjies en gerieflike eenhede langs N4. Perfek vir oornag naby grenspos. Die winkeltjie het bier, wyn, koeldrank en ek het 'n heerlike hamburger bestel. Ek sal weer daar oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Hester,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Komatipoort
Marius E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beter as die beste.

Als van inklok tot uitklok was hemels, die diens,p ersoneel en die omgewing. Dankie weereens, sien julle binnekort wee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Marius,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Komatipoort
Anel E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anel E
Saam met vriende

Oornag op pad na Mosambiek.

Naby die grens. Eenvoudig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Anel,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Kind regards,
Fortune

SleepOver Komatipoort
Marcell D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marcell D
Gesin met tieners

Baie netjies.

Baie netjies en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Marcell,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Kind regards,
Fortune

SleepOver Komatipoort
Mcayla S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mcayla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies!

Ons het lekker geslaap, en sommer tuis gevoel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Mcayla,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.

Thanks
Elizabeth

SleepOver Komatipoort
Maritsa J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa J
Gesin met tieners

Uitstekend.

Kamers was netjies. Baie muskiete, geen sproei beskikbaar te koop by reception/tuckshop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Marista,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. We are currently working on resolving the mosquito issue, however taming nature's beasts are not always within our control.

Kind regards,
Fortune

SleepOver Komatipoort
Werda W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werda W
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon. Uitstekend vir oornag.

Langs die hoofpad, maar dit het glad nie gepla nie. Weggooibare koppies met 'n ketel en koffie, tee en suiker. Neem ander eetgerei saam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Werda,

Thank you for staying with us and for sharing your valuable feedback. Adding more amenities will be taken under advisement.

Kind regards,
Fortune

SleepOver Komatipoort
Carike S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carike S
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Gerieflik vir die nag. Netjies en bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula F
Gesin met klein kinders

Ons was baie skepties, maar was heerlik verras met flinke diens en die eenheid en beddegoed was onberispelik skoon en gerieflik.

Lieflike skoon beddegoed, onberispelik skoon en gerieflik. Dankie, hou so aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert N
Enkelreisiger

Baie oulik.

Goed geleë. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Dear Gert,
Thank you for sharing your valuable feedback. It is always wonderful to receive positive feedback and we are very happy to hear that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you during your next visit.
Kind Regards, Annette

SleepOver Komatipoort
Nicolene V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met vriende

Lekker.

Dit is skoon, naby grens! Maar om daar in en uit te kom is nag! En deel van die muur/draad is nie hoog genoeg/veilig genoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline T

Uitstekende oorslaapverblyf of oornagfasiliteit.

Ons het 2 kamers bespreek en oornag daar terwyl ons deur die dag gewerk het daar naby. Die personeel van SleepOver was baie behulpsaam selfs toe ons moeilikheid op die werksperseel gehad het en hulp benodig het. Die kamers het nie eetgerei in nie en dit sal 'n welkome toevoeging wees en 'n mikrogolf dalk ook maar ons is dadelik voorsien aan die nodige eetgerei en breekware en braai toerusting soos benodig. Beddegoed was splinternuut en spierwit terwyl die bed en kussings heerlik geslaap het. Die aircon was baie lekker om die warm nagte makliker te maak veral met die muskiete. Dit het minimale dekor en fieterjasies maar perfek vir wat ek benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Good day Jacqueline,

Thank you for visiting SleepOver Komatipoort. We appreciate you sharing your feedback. Adding more amenities will be considered to better serve you and our guests. We look forward to seeing you again soon.

Thank you.
Carol

SleepOver Komatipoort
Mariëtte R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mariëtte R
Saam met vriende

Die kamers was netjies en skoon en diens vriendelik.

Ons was baie tevrede met SleepOver Komatipoort se vriendelike diens en netheid. Al probleem is die enigste ingang na die oornagverblyf is by die verkeerskontrole ingang waar al die trokke moet gaan voor hulle die grens moet oor. Die geraas van trokke en hooters deur die nag was baie steurend. Dit was nag om deur al daai trokke te vleg met 2 voertuie wat karavane sleep. Na 'n 6 ure se reis sou dit lekker gewees het as daar koffie, tee ens in die kamers was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Thank you for visiting SleepOver Komatipoort. Your feedback is greatly appreciated. We apologize for the experience you had at the property, we will investigate the issues raised by you and hope we can better serve you in the future.

SleepOver Komatipoort
Karin V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met klein kinders

Bekostigbare verblyf wat ongelooflik netjies en skoon is.

Die perfekte oornagplek voor jy oor die grens gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Good day Karin,

Thank you for visiting SleepOver Komatipoort. Your feedback is greatly appreciated, and we look forward to seeing you again soon.

Thank you.
Carol

SleepOver Komatipoort
Anton L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie gepas vir die oorslaap op pad Mosambiek toe.

Ons het net 'n oornagplek gesoek vir ons vakansie in Mosambiek. SleepOver is naby die grens en baie gepas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

SleepOver Komatipoort se terugvoer

Good day,
Thank you for visiting SleepOver Komatipoort. We appreciate your feedback, and are glad to hear that you enjoyed your stay with us.
Thanks
Carol

SleepOver Komatipoort
Maritsa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritsa M
Saam met vriende

Wonderlik

Hulle was baie behulpsaam toe ons laat daar aankom het. Hulle het seker gemaak ons het als wat ons nodig het en dat ons gemaklik is. Ek sal beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christien T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek was skoon.

Die plek is in 'n industriële gebied buite Komatipoort. Die verblyf is in "containers", maar goed uitgelê. Die kamer is groot en die badkamer het 'n groot stort. Alles baie netjies en skoon. Die kafee was feitlik leeg, maar dit was net na Kersdag. Die personeel was baie behulpsaam. Die braai-area kan opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alle verwagtinge oortref.

Netjiese, skoon akkommodasie met baie behulpsame en vriendelike diens. Sal Sleepover enige tyd aanbeveel. Personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Baie skoon, netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Baie gerieflik! Goeie diens.

Effense reukie in badkamer gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem De Wit C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willem De Wit C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat nodig is vir oorslaap.

Die ingang is bietjie weggesteek en die trokke het die pad versper reg voor die ingang. Goeie diens en netjiese kamers. Dis perfek net vir vinnig oorslaap voor jy oor die grens sal gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Die ligging is egter nie so goed nie a.g.v. die baie vragmotors. Dit sal egter baie help as daar borde en eetgerei beskikbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA015110a1e7026bf8dfa06fc5f0e68595f189fc0433e109712189fe6334bf7857fc7bbaf772e1885e918b717442c8da46e963?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Off the N4 Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.444107026777 31.934096576721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem