+43
B&B in Williston

Soek 'n Slapie Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Andre A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

'n Ware juweeltjie in een van die ongenaakbaarste dele van ons land. Die verblyf was baie bevredigend met die kamer wat goed toegerus was met die basiese benodigdhede. Die kamer was ruim, skoon en die gasvrou, Theresa, baie behulpsaam. Die skakeling met die nabye restaurant was 'n verrassing en heerlik! Die tegniese probleme met die stortkrane en sproeikoppe is met groot sorg kennis geneem en die eienaars was opreg besorg om aandag te gee. 'n Sterk pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Kamers is skoon en netjies, en ons het 'n gasvrye ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker. Vriendelike diens en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sarel T
1 nag
5.0
Aug 2025

Beslis waarde vir geld omdat alles wat jy nodig het vir 'n oorslaap is daar. Baie lekker gebly, ja. Alles werk en is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie dankie Soek 'n Slapie! Uitstekende diens, waarde vir geld, gerief, veilig! Ons het so lekker gebly! Ons kon rustig inboek, ons sleutel kry en gaan rus en regmaak vir 'n heerlike troue! Die kamer is ruim, met melk, koffie, tee en rooibostee toegerus, dankie! Ons kon heerlik stort in warm water en verfris die troue bywoon. Wel, nadat die troue verby is, kon ons weereens heerlik warm stort en rus op 'n bed waarvan die matras net reg is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Beste op die dorp. Baie goeie akkommodasie en baie goeie gasheer. Sal weer daar bly en by hulle restaurant gaan eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke A
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie goed. Baie netjies. Lekker gebly. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanne S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Karoo gasvryheid. Baie gerieflik gebly. Perfek vir 'n oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meryl P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Friendly, clean and comfortable. Always clean and comfortable. A little disorganised on checking in, but because we had been before, we knew what to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Church Street, Williston, 8920, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83b83c9ddb40ba06632eddd723549c72729d06c031760cfada4e52df6ac82ce86035e4a3fee393bea59676ff9179e71d2210?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 5 Church Street Williston 8920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.33979111049 20.919287374205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang