16 gaste
6 slaapkamers
12 beds
3 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Manor House is 'n ruim selfsorgvakansiehuis op Somerset Gift Getaway Farm, sowat 16,8 km buite Swellendam. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in die natuur.
Die huis bied slaapplek aan 10 volwassenes en 6 kinders en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste 4 slaapkamers het koningingrootte-beddens en 2 van hierdie slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het 6 enkelbeddens vir kinders. Die aparte badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Trappe lei na nog 'n sitarea. Die onderdakstoep het sitplek, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat houtvuurwarmbad, parkeerplek op die perseel en aktiwiteite soos swem, kanovaart, visvang, Zipline oor die rivier en staproetes in die natuur. Die plaas is naby Swellendam se winkels en restaurante geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marlien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 69
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink The Manor House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sparrebosch Road, Somerset Gift Getaway Farm, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang