LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Somerset Gift Getaway Farm | LekkeSlaap
+71

Somerset Gift Getaway Farm

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset Gift Getaway-plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Somerset Gift Getaway Farm is 16 km die historiese Swellendam in 'n pragtige vallei geleë. Dié vallei grens aan die majestueuse Langeberge se voorheuwels.

Verblyf word gebied in 6 selfsorgkothuise en 'n herehuis wat almal volledig toegerus is en beskik oor patio's en 'n grasperk.

Geriewe op die perseel sluit swem in die fonteinmeer, ziplining, 'n klimraam en braaigeriewe by die rivier in. Die Bushbuck-kroeg is teen die water en is die ideale plek om sport te kyk. Die plaas kan ook korporatiewe en spesiale funksies, asook ander funksies aanbied.

Die plaas is naby besienswaardighede, soos Swellendam, Marloth Natuurreservaat, Barrydale, Witsand, Bontebok Nasionale Park en De Hoop Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Somerset Gift Getaway Farm
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Somerset Gift Getaway-plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Somerset Gift Getaway Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somerset Gift Getaway-plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlOTk2MWMwLWM0ZWYtNDBmMC04YjlhLTQ0YTg3MDkwYWEyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Somerset Gift Getaway Farm Swellendam 6740 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -34.001896418654 20.587520599365
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!