Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Gift Getaway Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Somerset Gift Getaway Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hester G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester G
Gesin met tieners

Simply lovely!

Wonderlike mooi omgewing. Pragtige netjiese huis. Groot stoep en heerlike "hot tub" met uitsig oor berge en rivier. Fish Eagle is egter enigste huisie wat nie onder koeltebome staan nie en met 30 plus grade het ons gewens ons was in een van die ander huisies onder die koeltebome. Volgende keer sal ons waaiers saambring en 'n sambreel vir koelte oor die "hot tub". Maar die hitte het nie afbreek gemaak aan die heerlike kanoery, pragtige staproetes en algemene saligheid van omringwees met natuurskoon nie. was ook super behulpsaam en vinnig om te reageer op enige vrae/versoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie, Hester!

Somerset Gift Getaway Farm
Storm V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Storm V
Gesin met klein kinders

Idilies, rustig, mooi.

Baie lekker gebly! Sal dit aanbeveel en wil graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniela P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, kalm en vol avontuur.

Dit was amazing! Kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Thank you for your positive review Daniella - we hope to see you again on the farm in the future.

Somerset Gift Getaway Farm
Tarryn A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful stay.

We stayed in the Olive house and our hot tub was very close to where the cows graze and drink water. It was beautiful. It was such a lovely weekend breakaway from the busy city. We will definitely visit again, also to do the hiking trails.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Wonderful, thank you for this great review.

Somerset Gift Getaway Farm
Shahin E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shahin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magical.

Magical place, my only recommendation is to have ceiling fans for hot summer days to keep the mosquitoes away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

We are delighted with this great review, thank you for choosing Somerset Gift.

Somerset Gift Getaway Farm
Katie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a lovely place.

We hope to come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

We look forward to your next visit! Thank you for your positive review.

Somerset Gift Getaway Farm
Suzanne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi!

Wat 'n ongelooflike besonderse plek! Sprokiesmooi, netjies en so rustig! Julle sien ons vir seker weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Hi Suzanne

Dankie vir you positiewe terugvoering, kom kuier jou weer.

Somerset Gift Getaway Farm
Samantha D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

Asemrowend en ongelooflik mooi en lekker.

Die naweek weg was als wat ons voor gehoop het en nog meer. Ons was daar met my ma se 60ste verjaarsdag, net ons en die familie. Dit het gevoel of ons alleen in ons eie paradys was, ons het soveel privaatheid gehad en die kinders het soveel speelplek gehad. Die huis self is ongelooflik mooi en het soveel spasie. Nie een van ons het 1 keer gevoel ons is in mekaar se pad nie. Die huis bied als wat mens nodig het. Die perde wat naby die huis wei is 'n sig om te beskou met die bome en berg agtergrond. Die kinders het natuurlik die perde baie geniet, hulle is so mak en kom tot by die heiningtjie. Dit was so lekker rustig en prentjiemooi dat ons net nie terug huistoe wou gekeer het nie. Dit was niks tekort van perfek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Liewe Samantha

Dankie vrr die wonderlike resensie, en ons het dit geniet om julle te ontvang. Kom kuier gou weer.

Somerset Gift Getaway Farm
Laurence C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurence C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely fantastic. I will gladly return and recommend it to others.

I met the manager and want to thank her and her husband for their friendliness and hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Dear Laurence, thank you for your great review, we hope to see you again soon.
Warmest wishes. Marlien & Tanya

Somerset Gift Getaway Farm
Saartjie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Saartjie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweekwegbreek in die natuur.

Somerset Gift Getaway Farm is op 'n pragtige plaas geleë. Die grondpad was steeds gemaklik begaanbaar t.s.v. die onlangse oorvloedige reën. Die wooneenhede is ver genoeg van mekaar af, sodat al die inwoners steeds hul privaatheid kan geniet. Kinders kan sorgloos in die natuur speel. Die selfsorgeenhede is goed toegerus met alles wat 'n mens vir 'n wegbreeknaweek nodig het. Ons gasvrou was uiters behulpsaam en altyd beskikbaar per WhatsApp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Dear Saartjie

Thank you for your brilliant review, we enjoyed hosting you and hope you will come visit again soon.

Somerset Gift Getaway Farm
M S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
M S

An absolute disaster!

There was nobody to greet us on arrival and the whole weekend went pear shape from there with so much going wrong that I don't even know where to begin!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

We had no control over a transformer blowing, but the electricity was back within 3 hours. Our manager was on holiday, and usually, she pops in the day after guests arrive. Somerset Gift Getaway Farm is not a guesthouse but self-catering units, and all our other guests are content to go straight to their cottage upon arrival and make themselves at home. We were, however, confused at the abusive messages we received from these guests during their stay, despite our best efforts to explain that we are reliant on Eskom to resolve the 4-hour power outages (not much worse than load shedding). The very next day after their departure, we got an enquiry for them to come again in December.

Somerset Gift Getaway Farm
Tiana D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tiana D
Gesin met klein kinders

Heerlike gesinstyd.

Heerlike, rustige en veilige verblyf met baie om te doen vir die hele gesin! Pragtige ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Thank you for your positive review. We look forward to seeing you again on the farm.

Somerset Gift Getaway Farm
Pieter L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L
Gesin met klein kinders

Asemrowende plaas met uitsigte in alle rigtings en baie om te doen.

Die plaas bring rustigheid vir die siel, stilte vir die siel en skilderagtige tonele vir die sintuie. Ons klein kinders het dit baie geniet; die stap tot by die rivier, die hengel, die speelpark, grasperke, roei en die 'swem' in die hottub. Die verblyf is gemaklik, maar nie luuks nie, daar is egter alles wat nodig is in die kombuis en huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Thank you for this great review. We hope to host you again soon.

Somerset Gift Getaway Farm
Mark R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic and relaxing, will recommend.

Lovely location, beautiful views and Tanya is fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Thank you for your positive review. We enjoyed hosting you guys.

Somerset Gift Getaway Farm
Albert S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S

Fantasties.

Die definisie van 'n versteekte juweel in die beeldskone vallei agter Suurbraak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Hi Albert, thank you for this fabulous review. We hope to see you again soon.

Somerset Gift Getaway Farm
Werner V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner V
Gesin met klein kinders

Beautiful environment. Perfect breakaway.

Isolated and raw nature within reach of Cape Town. Lots to do for adults and children alike.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Awesome Werner, we are looking forward to hosting you again soon.

Somerset Gift Getaway Farm
Johan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, die natuur is 'n belewenis, pragtige uitsig.

Wat 'n ongelooflike ervaring! Rus en vrede vir jou siel. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Hi Johan and family

We are so pleased you enjoyed your stay, and look forward to hosting you again,

Somerset Gift Getaway Farm
Gert T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gert T
Enkelreisiger

Lekker.

Krag was af as gevolg van Eskom se substasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie E
Gesin met tieners

Perfekte vakansiebestemming!

Somerset Gift Getaway is 'n belewenis in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Manie, baie dankie vir jou resensie! Ons sien uit na julle volgende kuier.

Somerset Gift Getaway Farm
Jan Christoffel J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Christoffel J

Baie lekker gebly.

Pragtige plaas en wegkom-geleentheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Dear Edward,
Thank you so much for your lovely review!

Somerset Gift Getaway Farm
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S

Tranquil settings and easy to reach.

We had a wonderful and restful few days enjoying the peace and quiet of the farm. It was great to unplug, slow down and there were a variety of attractions to keep us engaged. Tanya, the manager, was lovely and went above and beyond to make our stay as pleasant as possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Dear valuable guest

Thank you for your lovely review, we look forward to your next stay

Somerset Gift Getaway Farm
Jaco K - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K
Gesin met tieners

Tranquil getaway.

We appreciate the special attention to all our needs. Tanya (manager) went out of her way to give us the best stay possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Dear Jaco, thank you for staying, we would love to have you back for another visit to Somerset Gift soon!

Kind regards
Marlien

Somerset Gift Getaway Farm
Marlyn J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlyn J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike natuurskoon.

Ons het lanklaas so lekker gerus. Die stilte en die vars lug was wonderlik. Dit het nogal gereën in die nag en die dae was heerlik. Sal dit vir enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Baie dankie Marlyn. Kom kuier gerus weer.

Somerset Gift Getaway Farm
Louise F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise F

Ons het elke oomblik van ons kort kuier in dié stukkie paradys geniet. Die onverwagte sneeu en pragtige waterval reg op die deurstoep was 'n absolute bonus tot die natuurskoon.

Ons het regtig baie lekker in die Rose Cottage gekuier. Sou net graag 'n gerieflike gemakstoel of twee in die eenheid wou hê. Die twee rusbanke/beddens is seker vir die meeste mense genoeg, maar vir diegene van ons (ouer garde) wat graag net wil sit en kuier, sou dit wenslik wees om in 'n lekker diep stoel te kon sit en lees, brei, of wat ookal. Daarbenewens was al die ander geriewe en gebruiksgoedere alles daar en in goeie werkende toestand. Die natuurskoon en omgewing is beslis 'n groot pluspunt vir dié bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Baie dankie Louise, ons sien uit na julle volgende kuier.

Somerset Gift Getaway Farm
Enrika V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Enrika V
Gesin met klein kinders

Ontspannend, rustig en die mooiste uitsig!

Loerie cottage. Oulike eenheid wat goed toegerus is. Die kinders het die groot grasperke baie geniet alhoewel hierdie eenheid naby die dam is wat onveilig kan wees vir klein kindertjies. Die kaggel in die kamer was 'n wenner. Ons sal beslis weer hier kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lana D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, definitief 'n moet as jy wil rus!

Ons het die plekkie vreeslik baie geniet. Die stilte met die pragtige natuurskoon is definitief iets om te beleef. Is lekker ver van geraas en gejaag. Kry 'n lekker tydskrif of boek, 'n lekker koppie koffie, sit heeldag op die stoep en geniet die ongelooflike mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Penelope D
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ek en my gesin het dit beslis geniet. Die kinders het die foefie slide geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Thank you for your lovely review!

Somerset Gift Getaway Farm
Hannes V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige tuiste wat vrede uitstraal.

Het by Loerie Gastehuis tuis gegaan. Pragtige uitsig en heerlike stoep om dit vanaf te bewonder. Moet egter entjie van huis af stop wat dit moeilik kan maak as jy nie baie beweeglik is nie. Dit neem egter nie weg dat ons regtig 'n wonderlike aand daar spandeer het nie. Die kaggel in die slaapkamer was 'n wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Somerset Gift Getaway Farm se terugvoer

Thank you for your lovely review!

Somerset Gift Getaway Farm
Morne P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne P

Fantastic!

Cannot recommend Somerset Gift Farm enough. The setting is stunning, the accommodation comfortable and the host a true gentleman. We will definitely visit here again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alida P
Saam met vriende

Was heerlik om in die natuur en skoon lug wakker te word met die plaasdiere rondom ons.

Daar moet vir die gaste vooraf laat weet word dat die water op die plaas suur/brak is, sodat hulle meer vars gefiltreerde water om te drink kan saambring. Een 5 liter is nie genoeg nie. Ons vriende wou nie die water gebruik nie. Daar was niemand om ons te verwelkom nie. Dit was nie regtig 'n probleem nie - ons het net oorgeslaap en dit was lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leopold S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leopold S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike, Kaapse plaasgevoel.

Stil, rustig en ongelooflik mooi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ghita R - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ghita R
Gesin met klein kinders

Gerieflike en oulike wegbreek. Rustig en pragtig.

Wonderlike plek en asemrowende ligging. Ons sou graag net 'n koppie koffie/tee wou maak. Die pad is redelik sleg en ek sou dit dalk noem op die webwerf. Geen ekstra komberse of kussings beskikbaar nie. Wel hout, blits en vuurhoutjies vir 'n vuur. Dit is baie netjies en skoon en ons sal dit wel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco N - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

Lieflike wegbreek!

Lieflike ligging met pragtige uitsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hurchelle H - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hurchelle H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ware wegbreek met ongelooflike uitsigte en inspirerende omgewing vol lewe en karakter.

Inspirerend, rustig en idillies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Farm, 15 km vanaf Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4bb4aced36386131c7249700374a933350eab45c19667ab03a0417ff6ff71799ff8eade72c021fc370cb061dfd660f0610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Sparrebosch Road Somerset Gift Getaway Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.00205207068 20.587536692619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem