Soms
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 22 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chlamystraat 125, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R5 870R4 403 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Soms is 'n moderne selfsorghuis met slaapplek vir 10 mense in 'n veiligheidskompleks in Struisbaai.
Dié ruim huis het 5 slaapkamers en 4 badkamers. Een van die kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed, en die kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste kamer het 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Buitestort is beskikbaar, en beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, 'n skottelgoedwasser, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 10. Gaste kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan, of 'n rondte veerpyltjies in die speelkamer geniet. WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area in die omheinde binnehof, en gaste kan in die swembad afkoel. Die huis is toegerus met 'n alarmstelsel, sowel as kringtelevisie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Struisbaai bied verskillende doendinge soos visvang, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, sowel as walviskyk tussen Julie en Augustus. Gaste kan ook die kort 4 km-rit na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring en die Cape Agulhas-vuurtoringmuseum te besigtig, of die verskillende staproetes in die omgewing naamlike die Spookdraai-staproete of Rasperpunt-staproete te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 173
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Chlamystraat 125, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Soms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chlamystraat 125, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom