Sossusvlei Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Taleni Africa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 101
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ioannis L - Apr 2024
Algehele gradering
Breathtaking experience.
Sossusvlei Lodge se terugvoer
Dear Ioannis,
Thank you for the superb ratings and review!
Delighted that you enjoyed our location, the beautiful views, and the excellent food!
We look forward to welcoming you back during your next visit to Sossusvlei!
Best wishes,
The Sossusvlei Lodge Team
Astrid V - Feb 2024
Algehele gradering
Great venue and great food.
Sossusvlei Lodge se terugvoer
Dear Astrid,
Thank you for the excellent ratings and review!
Delighted that you enjoyed our beautiful Lodge, the clean comfortable rooms and the service you received from our staff!
We look forward to welcoming you back during your next visit to Sossusvlei!
Best wishes,
The Sossusvlei Lodge Team
Malinda R - Mei 2023
Algehele gradering
Mooiste sonsondergang.
Sossusvlei Lodge se terugvoer
Beste Malinda,
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het die sonsondergang en die ontbyt mandjie geniet.
Met ons aandete probeer ons ons bes om aan al ons gaste se behoeftes te voldoen met 'n verskeidenheid van voorgeregte, slaaie, brode, die verskillende stasies vir vleis, vis of roerbraai en ook 'n verskeidenheid van nageregte wat op ons buffet voorgesit word. Jammer as julle nie iets in jul smaak kon vind nie.
Sien uit om jul weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossusvlei Lodge Span
Riana V - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, gerieflik en goed toegerus.
Sossusvlei Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese punte en terugvoer!
Ons is baie bly om te hoor julle het die lugversorging geniet asook die skoon toegerusde eenhede. Die eenhede word allokeer soos bespreek. Ons sal kyk na die ander komentaar om te verbeter.
Sien uit om julle weer te verwelkom!
Engela V - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasies!
Sossusvlei Lodge se terugvoer
Beste Engela,
Baie Dankie vir die wonderlike terugvoer! Ons is baie bly dat julle heerlik gekuier het en dat jul tevrede was met die diens wat julle ontvang het van Adolf en Cassandra asook die res van ons personeel.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Baie groete,
Die Sossusvlei Lodge span
Juan V - Sep 2019
Algehele gradering
Mooi kamer met 'n uitsig oor die duine.
Lees meerSossusvlei Lodge se terugvoer
Hallo Juan,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die gerieflike kamers, uitsigte en die etses geniet. Soos in S.A. behoort die Nasionale Parke in Namibië aan die regering, dus het niemand, buiten hulle, toegang tot die Parke voor dit oopmaak nie.
Ons is egter gerieflik geleë by die ingangshek, soos jul noem, en dus kan ons gaste van die eerstes wees wat toegang tot die Park kan kry.
Ons hoop om jul weer te verwelkom.
Beste wense,
Die Sossusvlei Lodge span
- Kapasiteit: 102 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D826/C27, Sesriem, 0000, Hardap