+65
Selfsorg in Agulhas

Southern Hideaway Cottage Langezandt

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Theresa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Awesome getaway. Truly perfect home away from home, the conveniences and comfort of your home, yet the tranquillity of knowing you on holiday. The attention to detail is commendable. The house is perfect. The added bonuses of the dishwasher, secure lockup garage and the private heated splash pool is just to mention a few exceptional features. The atmosphere really allows you to switch off and relax. It's quiet, relaxing and peaceful. And who cannot want to mention the short walking distance to the most magical beach. It feels as if you are on an island with a private beach, long stretch of white sand with magical turquoise water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

Gerieflik, genoegsame spasie, uitstekende toegang tot strand, netjiese kompleks. Die feit dat die akkommodasie dierevriendelik is, is wonderlik want hulle is mos ook deel van die gesin.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Burnie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2018

Pragtige strand met die SeaShack wat die lekkerste viskos bedien. Ons sal beslis weer besoek. Baie netjiese huis met 'n kaggel en als wat jy kan benodig. Pragtige strand binne 5 min se rustige stap. Slaapplek vir 4 in die huis en 'n buite slaapkamer vir 2 met eie badkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gundula
Southern Hideaway Cottage Langezandt
Baie dankie, julle was baie aangename gaste gewees. Ons hoop om julle weer te sien, volgende keer sal die swembad klaar wees.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gundula Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

85 Clionella Street, Langezandt, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3077937c7362aface690b8d4b951d6cd9bd3856833c0355d9dcd96d0d781687629f9830baeb5539770d23ae42f78e81cba8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 85 Clionella Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.788962135113 20.04395642501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang