Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Southern Hideaway Cottage Langezandt

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Southern Hideaway Cottage Langezandt
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elmarie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Saam met vriende

Gerieflik, genoegsame spasie, uitstekende toegang tot strand, netjiese kompleks.

Die feit dat die akkommodasie dierevriendelik is, is wonderlik want hulle is mos ook deel van die gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome getaway.

Truly perfect home away from home, the conveniences and comfort of your home, yet the tranquillity of knowing you on holiday. The attention to detail is commendable. The house is perfect. The added bonuses of the dishwasher, secure lockup garage and the private heated splash pool is just to mention a few exceptional features. The atmosphere really allows you to switch off and relax. It's quiet, relaxing and peaceful. And who cannot want to mention the short walking distance to the most magical beach. It feels as if you are on an island with a private beach, long stretch of white sand with magical turquoise water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Burnie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Burnie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige strand met die SeaShack wat die lekkerste viskos bedien. Ons sal beslis weer besoek.

Baie netjiese huis met 'n kaggel en als wat jy kan benodig. Pragtige strand binne 5 min se rustige stap. Slaapplek vir 4 in die huis en 'n buite slaapkamer vir 2 met eie badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Southern Hideaway Cottage Langezandt se terugvoer

Baie dankie, julle was baie aangename gaste gewees.
Ons hoop om julle weer te sien, volgende keer sal die swembad klaar wees.

Southern Hideaway Cottage Langezandt
Vanaf
R2 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 760
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionella-straat 85, Langezandt, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMjVmMzAzLTcxZmYtNDBkNy04YmQzLWE4YzlhZDUxYmY5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 85 Clionella Street Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.788962135113 20.04395642501