+48
Selfsorg in Springbok

Sperrgebiet Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 597 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Willem N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Vriendelike gasheer, eenheid het alles gehad wat ek nodig gehad het. Puik ligging tussen die berge en koppies en tog naby aan die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Peaceful with the stars. Comfortable cabin with everything you need. Peaceful and quiet. Amazing star gazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ouwêreldse gasvryheid. Ouwêreldse gasvryheid. Voel asof mens by familie op die plaas gekuier het. Ons het die 3 Jack Russell brakkies baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, uniek, gasvry en onvergeetlik. 'n Stukkie Namakwalandse magic. Sielsve. Ja, baie dankie! Ons het heerlik gebly. Die stilte, asemrowende uitsigte en die unieke atmosfeer van Sperrgebied Lodge het dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak. Dit was die perfekte plek om te rus en weer asem te haal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anria E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Gerieflik naby aan Springbok, maar steeds in die natuur vir 'n ware wegbreek. Ek het heerlik gebly, dankie. Die natuurskoon en rustigheid was 'n lafenis na 'n lang dag se werk. Die huisie was gerieflik en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justus H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Voel welkom deur gasheer. Baie lekker plaas en natuur atmosfeer. Skoon en netjies. Voel welkom deur gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanus D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absoluut puik 5 ster. Absoluut puik, die gasheer en sy vrou is pragtige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful, beautiful night sky. Great braai area, close to a small porch, nice to sit outside and watch the beautiful night sky. WiFi quite slow, just good enough to send and receive text. Beds were good, we slept well after a long road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Mooi in natuur, sterre so mooi daar in die aand. Rustig. Plek was amazing en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful stay. We had a lovely stay. The rooms were spotless and clean, and the location is beautiful. We truly enjoyed our time and would happily return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tertius Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 597

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 150
15 % AF
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 150
15 % AF
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 150
15 % AF
R 1 150 R 978
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Sperrgebiet, Droedap Road, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9362b53391e6b7539fa6fb2d95188c14e4839132f45084d256fae8d63d0204dfd13b8d6c50c89d8283bf40d7ed65529074af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R978 per nag, vir 2 mense 597 5 1 5 Farm Sperrgebiet Droedap Road 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.716665447328 17.911850810051
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang