LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sperrgebiet Lodge | LekkeSlaap
+48

Sperrgebiet Lodge

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 173 resensies vir Sperrgebiet Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Stephan V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V

Ongelooflike lekker bestemming net buite Springbok. Baie mooi daar en stil.

Ons sal definitief weer daar tuisgaan en dit voorstel vir vriende en familie. Ons het geen probleme om uit te lig nie.

Dirk N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, baie skoon en netjies, waarde vir geld.

Huisies baie gemaklik, skoon en netjies, alles werk en die stilte, wonderlik.

Suzette C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Fantasties om na die sterre te kyk.

Jeane B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik privaat in die natuur.

Lieflike eenhede, netjies en lekker oop spasies tussen die huise.

Adrienne T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek om tot rust kom.

Sal dit aanbeveel as jy net rustigheid soek. Pragtige plek met vriendelike eienaars. Lekker huislike atmosfeer. Pragtige natuurskoon met die mooiste klipkoppies.

Rentia D - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid op sy beste.

Sommer tuis gevoel. Baie vriendelike diens en ’n eg Suid-Afrikaans gevoel.

Franciska V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franciska V
Saam met vriende

Pragtige omgewing.

Die huisie is baie netjies en die sterre die nag was besonders. Ons het bietjie met die stort gesukkel, instruksies daaroor sou gaaf wees maar die nag by Sperrgebiet was nogtans wonderlik.

Jean D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Veilig, natuurskoon en vriendelike ontvangs.

Genevieve N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Genevieve N
Gesin met klein kinders

Magical place.

We were so thrilled to stay at this a magical place. Kids had a place to swim, went on the most amazing walk through the farm, and the stars and sky at night was out of this world. Accommodation was clean, neat and had everything we needed. We would love to come back and stay longer.

Johanndre L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanndre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek met die mooiste uitsig.

Fantasties, baie mooi plek. Vriendelike diens. Netjiese en skoon plek om te oornag.

Violeta V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Violeta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little gem in the heart of Namaqualand.

Beautiful little resort, just a few kilometers from Springbok. The location is excellent, the chalets are clean, spacious and comfortable. The view is magnificent and to go there in spring for the flowers is an absolute must.

Phillip E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil.

Effe duur maar sal weer daar kuier.

Lisa L - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Gesin met klein kinders

Heerlik soos altyd!

Ons voel so tuis by Sperrgebiet ons wens elke keer ons kan langer bly. Lieflike natuur. Gerieflike huisies. Gasvrye mense. Dankie, Marelise en Tertius! Julle plekkie is 'n wenner!

Dirk M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die perfekte plek om te reboot en kwaliteit tyd te spandeer, inderdaad ’n stukkie hemel op aarde.

Wat ’n lafenis vir die siel en liggaam. Die stilte was oorverdowend. Ek het nie vir ’n oomblik die digitale of moderne tegnologie gemis nie. Volgende keer bly ek langer, beslis!

Anton O - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pagtige natuur, lekker slaap en vriendelike diens.

Ongelooflike ervaring.

Danie F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Enkelreisiger

Beste wegbreek ooit!

Ek het die stilte so geniet! Dit was die beste week van my lewe. Die omgewing is so rustig en veilig, presies wat ek nodig gehad het om uit die stad uit weg te kom. Ek gaan die honde baie mis, hulle was ’n lig in my lewe gewees, oral saam met my gestap!

Michael J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met vriende

Great views.

The road leading to the premises is in a bad condition, but fortunately it is quite short. The staff are friendly. Rooms have welcome air-con. The accommodation is clean and has ample crockery and cutlery. The mountain views are fantastic.

Johan K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker

Die plek sal my weer sien. Dis so mooi in die natuur en skoon. Alles om na uit te sien.

Isabella V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabella V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit beslis aanbeveel. Rustig. Mooi.Netjies beslis waarde vir mens se siel xxx

Whaw xx dankie aan Sperrgebiet Lodge vir Netheid en Awesome. Xxx

Jan H - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

UItstekend, rus vir jou siel

Ek is so spyt ons het net vir twee aande bespreek, ons huis het uitgekyk oor die berge met Kokerbome in die voorgrond. Dit was ongelooflik rustig, het totaal veilig gevoel en Marilise het ons so tuis laat voel. Sal verseker weer hier gaan kuier en kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Robert W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W
Gesin met klein kinders

Pragtige ligging

Pragtige ligginge en waarde vir geld, baie geniet

Estelle C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons was baie verras oor die pragtige natuurskoon van die plaas. Op die foto's het dit baie kaal gelyk maar toe ons daar kom, was dit omring deur die pragtigste berge en uitsig. Die huisies was pynlik netjies en skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Christel D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel D
Besigheidsreis

Asemrowend.

Baie gasvry, rustig en als beskikbaar wat jy nodig het.

Ulla S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale wegbreek.

Rustigheid, privaatheid kan geniet word in ongerepte omgewing

Allison P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel net buite Springbok.

Asemrowende natuur om die pragtigste grasdakhuisies. Het alles gehad wat ons nodig het. Het rus vir my moeë stadsiel gekry. Beveel aan met graagte. Sal weer gaan kuier vir 'n l-a-n-g naweek.

Jacobus S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S
Saam met vriende

Ons het net een aand oorgebly op pad van Richtersveld na Kaapstad. Sperrgebiet lodge is baie gunstig geleë en is goeie waarde vir geld.

Goeie ligging vir toerisme in Namakwaland. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs deur Tertius. Kombuistoebehore kan verbeter word vir ’n nog beter ondervinding.

Dries K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende omgewing.

Pragtige huisies. Goed ingerig.

Priska C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Priska C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sterreprag met gesellige mense.

Die kamer was mooi skoon en netjies. Naby genoeg aan die dorp om vinnig winkel toe te gaan maar so geleë dat dit voel as of jy in die middel van die woestyn bly. Die mense is vriendelik en maak selfs seker dat jy niks agterlos nie.

Fabian F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fabian F
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Dit was lekker op die plaas. Het dit ten volle geniet.

Jeremia S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in ongerepte natuur.

Bring vars water om te drink. Verkoeling in huis was 'n bonus. Die klein Jackrussel het lekker gebedel vir iets om te eet, hy het nie in sy poging geslaag.

Mari N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Interessante en rustige plaasverblyf.

Die chalets is baie oulik uitgelê sodat elkeen privaat is. WiFi is beskikbaar, maar te ver om bruikbare sein te gee. Die omgewing is uniek met interessante rotsformasies, klippe en natuurlik die yslike kokerbome. Die sterrehemel is pragtig helder in die nag.

Pieter K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Gesin met tieners

Uitstekende diens, netjies en skoon, mooi ligging.

Baie vriendelik ontvang en lekker oornag. Goed toegeruste huisie met pragtige uitsig. Kan sterk aanbeveel.

Jaco D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D
Gesin met tieners

Fantastiese plek.

Lekker rustig natuur. Pragtige plek om 'n aandjie te spandeer. Die sterre is pragtig.

Chevonne S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne S
Gesin met klein kinders

Mal daaroor.

Sperrgebiet was 1 van die hoogtepunte van ons vakansie. Die eienaars was vreeslik behulpsaam en vriendelik. Kamers was baie skoon en goed toegerus. Ons seuns was mal daaroor en het tot laat nag buite gespeel terwyl ons onder die helder naglig gebraai het. Ons sal beslis weer hier bly!

Jorien H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oornagverblyf net buite Springbok.

Gerieflike verblyf met als wat jy nodig het vir ‘n rustige nag voor jy verder reis na jou eind bestemming.

Lisa L - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa L
Gesin met klein kinders

Rustig en gemaklik.

Perfekte plek om te rus na 'n lang dag op die pad. Ons kinders kon lekker in die veld rondhardloop en op die rotse klouter terwyl ons op die stoep sit en die sonsondergang geniet. Die huisie is volledig toegerus en die omgewing is pragtig.

Eugene S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene S
Gesin met klein kinders

Uitstekend oornag stop op 'n lang reis.

Ons wou 'n lang reis onderbreek. Die plekkies is pynlik netjies en goed toegerus. Die eienaars is baie gasvry. Dis soos alles daar rond op 'n vlakte geleë, maar dit maak die ondervinding soveel meer verrassend.

Gert C - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit verskriklik geniet!

Dit was heerlik om by Sperrgebiet Lodge tuis te gaan, en het ons selfs nog 'n addisionele nag oorgebly. Baie lekker gerus en die eienaars is hartlik en baie gasvry. Sal vir seker weer daar gaan ontspan.

Tanja S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n wonderlike ervaring. Die omgewing is asemrowend. Definitief 'n plek waar mens vergeet van al jou sorge en waar jy die wonderlike natuurskoon kan waardeer en ervaar.

Klaus G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was mal daaroor.

Ons het ons verblyf baie geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We loved it!

We enjoyed our night at Sperrgebiet Lodge.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilna M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna M
Saam met vriende

Ware oase na 'n lang reis.

Sperrgebiet het aan al my verwagtings voldoen. Baie netjies, skoon en uitstekend toegerus. Die stilte was 'n ware lafenis. Sal beslis graag weer hier wil kom slaap.

Marius V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Gratis WiFi is 'n pluspunt. Naby genoeg aan Springbok vir inkopies. Perfek vir 1 aand oorslaap op pad na Namibië.

Fanie D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dié stop vir enige iemand aanbeveel.

Baie goeie waarde vir geld. Rustig so buite die dorp. So veiling gevoel. Ons het nie eers 'n deur gesluit nie. Sterrehemel was onvergeetlik. Laastens, mal oor die vriendelike honde!

Sakkie H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Eienaar baie gasvry en fantastiese verblyf met lekkerste gevoel en ligging. Het klaar weer plek bespreek vir 13 Desember. Ten sterkte aanbeveel. 5 sterre vir Sperrgebiet.

Felicity G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful accommodation, great location and setting.

Ideal as an en-route stop on your holidays, especially if you are coming or going to Namibia. For the nature lovers, spring flowers were great. Especially the hoodias. Lovely birding. Will definitely be back.

Charlotte H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik! Die sterreprag was asemrowend.

Ons het die tydjie baie geniet. Ons het die omgewing en die natuur waardeer. Die sterre was asemrowend! Die huisie is goed toegerus en was netjies en skoon.

Leandra V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Baie mooi omgewing. Lekker stil en rustig. Lekker sentraal.

Clinton F - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil - iets wat ons stadsmense soms nodig het. Die hout huisies is goed toegerus.

Ons het die omgewing baie geniet, alhoewel ons geen blomme gesien het nie. Natuurlik niks wat Sperrgebiet daaraan kon doen nie. Ons kon nietemin die mooiste foto's daar neem. Sonsondergang is pragtig.

Hugo S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oorslaapplek - of basis om die omgewing te verken.

Goed geleë net buite Springbok - so jy is na aan die dorp vir gerief, maar steeds uit die dorp uit om die uitgestrekte landskap en stilte te waardeer. Mareleze het moeite gedoen om welkom te laat voel.

Marius B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marius B
Gesin met tieners

Goed.

Pragtig geleë, maklik om te bereik.

Francois & Renee V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois & Renee V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf!

Dit was 'n unieke ervaring om die rustigheid, stilte en pragtige Kokerbome te ervaar. Die vriendelike ontvangs het ons dadelik tuis laat voel. Kan Sperrgebied Lodge met 'n oop gemoed aanbeveel.

Hermarie V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermarie V
Saam met vriende

Juweel-verblyf by Springbok wat beslis deel moet uitmaak van jou reisplan.

Sperrgebiet Lodge is 'n ware refleksie van sielsrus. Die vriendelike ontvangs van Tertius en Marelize is aansteeklik en die verblyf voldoen aan alle behoeftes. Na 'n heerlike toer, was dit die perfekte afsluitingsverblyf en sal ons beslis hierdie juweel-verblyf deel maak van ons reisplan.

Pieter K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K
Besigheidsreis

Uitstekende ligging en diens.

Goeie en vriendelike diens. Pragtige uitsig (veral van die sterrehemel). Netjiese en goed toegeruste eenheid (alhoewel daar braairooster is, kan 'n braaitang/koletang handig inkom). Kan die plek ten sterkste aanbeveel.

Maeve K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maeve K
Besigheidsreis

'n Stukkie hemel op aarde!

Vergeet van my hart, ek het 'n stukkie van my siel by Sperrgebiet gelos! Marelize en Tertius is plat op die aarde en die vriendelikste, hulpvolle en beste mense. Niks was te veel moeite nie! Kothuis was baie gemaklik en alles was nodig vir selfsorg. Uiters skoon. Naby die dorp - 10 km. Ek sal beslis terugkeer en dit sterk aanbeveel. Dit is totale kos vir die siel, met skoonheid in die heuwels en Kokerbome en heerlikheid in die lug! Die ster show is asemrowend! Vrede en rustigheid!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A little bit of heaven on Earth!

Never mind my heart, I left part of my soul at Sperrgebiet! Marelize and Tertius are the most down to earth, helpful, kind and caring people. Nothing was too much trouble! Cottage was very comfortable and everything that one could need for self catering was provided. Extremely clean. Close to town - 10 km. I will definitely return and highly recommend it. It is total food for the soul with beauty in the hills and Kokerbome and magnificence in the sky! The star show is breathtaking! Peace and tranquillity!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

David P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Surprise! Surprise! Pleasantly surprised.

Good experience and well worth the visit, despite gravel road entrance. We should have spent 2 nights on our trip there instead of just overnight.

Ockert S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert S
Gesin met klein kinders

Namakwa gasvryheid op sy beste.

As jy wil rustig kom oorslaap in die natuur kom bly hier. Veilig, skoon en oop. Hierdie gaan 'n gereelde stop word.

Riana V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi en rustig.

Ons het die rustigheid waardeer. Ons kon ook lekker gaan wandel tussen die koppies. Sal definitief weer gaan kuier.

Stefanie S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf en nagrus.

Perfek vir oorslaap. Skoon en netjies. Baie mooi uitsig. Bed was baie gemaklik. Swembad was skoon. Kan definitief aanbeveel. Die dorp is ook nie ver as mens enige iets nodig het nie.

Lisa L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa L
Gesin met klein kinders

Netjies en gemaklik. Absolute rustigheid met goeie gasvryheid.

Pragtige huisies. Netjies ingerig en gerieflik. Tertius en Mareleze het ons hartlik verwelkom en baie tuis laat voel. Lyk asof hulle al hul gaste spesiaal behandel. Hulle sien ons definitief weer.

Michael W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and private.

A great place to stay if you are looking at getting away from the rat race.

Anthea S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthea S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker rustig as jy 'n break nodig het van jou besige lewe.

Kliëntediens was goed, dit is 'n baie rustige plekkie as jy jou besige lewe wil escape. Kamers was netjies en mooi ingerig. Het die rustigheid geniet. Dankie Sperrgebiet.

Anel D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Enkelreisiger

Fantasties! Ongelooflik! My hart verloor!

Dit was die wonderlikste week in my lewe!

Santie J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Santie J
Gesin met tieners

Perfek vir oorslaap op pad Namibië toe.

Perfek vir oorslaap op pad Namibië toe - maklik bereikbaar, rustig, naby genoeg aan dorp om gou eers kos te gaan koop vir braai. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam - sal enige tyd weer daar oorslaap.

Ronel C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C
Saam met vriende

As jy rustige verblyf soek, is hierdie die plek.

Sjoe! Wat 'n pragtige plek! Goed toegerus, baie skoon en netjies, veilig, rustig, en die mooiste sterre om te kyk. Ek sal verseker nie eens oorweeg om ander verblyf te probeer in die area nie.

Christa J - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa J
Gesin met tieners

Asemrowend, pragtige natuurskoon, heerlike blyplek met alle geriewe nodig.

Asemrowende natuur, heerlik gemaklik, skoon, knus verblyf, die grondpad net baie sleg as jy 'n waentjie sleep met fietse op byvoorbeeld, maar ry maar net stadig. Was asemrowend mooi, lekker draf-, stap- en fietsrypaadjies. Kos vir die siel gewees, dankie.

Emma Jayne W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma Jayne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning stopover.

Stayed over for two nights so we could explore the Westcoast. Absolutely breathtaking and the hosts are very welcoming. They've thought of everything!

Frikkie P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en baie lekker gerus.

Baie vriendelike gasvrou. Pragtige verblyf en rustige omgewing.

Ben F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik vir 'n kort verblyf. Vriendelike mense.

Ons was vriendelik ontvang en na die eenheid begelei. Baie netjiese, skoon en volledige toegeruste verblyf met buitebraai-fasiliteit. Kan beslis aanbeveel word.

Braham C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Braham C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Netjiese en gerieflike eenhede. Vriendelike ontvangs. Mooi uitsig. Goeie plek om sterre te kyk.

Susan B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantastiese plek. Gasvryheid onbeperk. Baie geniet.

Markus F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Markus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en rustig.

Vriendelik ontvang, baie behulpsaam. Slaapplek nice en mooi uitsig.

Gilly S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilly S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful welcome and great personal service.

A lovely peaceful night stop with warm welcome and going out of the ordinary to give us an early start next day. Lovely cabin.

Gerhard V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing.

Ons het dit geniet. Harde natuurskoon. Sal dit aanbeveel.

Japie N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie N
Gesin met tieners

Netjiese eenhede, goeie ligging en heerlik stil.

Ons was aangenaam verras met die ligging, netjies en skoon perseel en eenhede. Die stilte was net wat ons benodig het. Ek kon lekker sterretjies kyk en die aandlug geniet.

Riaan B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met vriende

Absoluut waarde vir geld in die natuur.

Chalets is goed ingerig en netjies. Natuur en rustigheid is fantasties na 'n lang dag op die pad. Puik gasheer en gasvrou.

Elsje T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal die verblyf graag aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon, goed toegeruste eenhede. Rustige, veilige omgewing. Skaars 10 minute se ry na die dorp. Gasbrander by die stort veroorsaak ongemaklike stort. Eenhede dalk 'n bietjie knap vir gemaklike langer verblyf.

Pamela S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Close to Springbok and close to nature.

A wonderful one night stay. Got to appreciate Sperrgebied even more further on in our travels!

Mariette S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf.

Sperrgebiet lodge was 'n verrassing. Ons het so lekker hier gebly. Die mense was vreeslik vriendelik en behulpsaam. Die sterre was asemrowend mooi.

Johan R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid was uitstaande wat bygedra het tot 'n rustige ervaring.

Het ons verblyf baie geniet in 'n besonderse netjiese en goed toegeruste chalet. Persoonlike aandag en betrokkenheid van die eienaar was 'n aangename ondervinding.

Arrie G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Pragtige plek en baie rustig op die plaas. Ek voel tog dat dit nogal duur is om daar oor te slaap.

Anell En Jurgens D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell En Jurgens D
Saam met vriende

Pragtige chalets. Bitterlike mooi uitsig. Diens van skoonmakers en eienaars is absoluut fantasties.

Ek sal enige persoon aanbeveel om hier te bly. Huisies het alles wat jy kan nodig hê. Daagliks skoon handdoeke. Diens is uitstekend en die ontbyt vir 'n koning.

Leon R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename bestuurder, baie gasvry.

Baie goed geleë buite die dorp. Goeie atmosfeer.

Leonie P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Great ontvangs, pragtige omgewing, baie netjiese, skoon mooi huisies. Rustig en net alles was aangenaam.

Hermien P - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plek om te bly.

Sperrgebiet Lodge is geleë op 'n pragtige, rustige plaas. Die eenheid waarin ons gebly het is mooi, ruim en goed toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Ons hond het die plaas ook vreeslik geniet. Ek sal beslis hierdie lodge aanbeveel!

Marilize V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize V
Saam met vriende

Onbeskryflik mooi en fantasties!

Wat 'n voorreg om daar te kon oorbly en rus. Dis was fantasities en ons was so vriendelik ontvang. Baie dankie!

Willie S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike unieke ervaring.

Hierdie is nie net akkommodasie nie, maar 'n ervaring. Werklik voedsel vir die siel.

Monica D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend mooi.

Dit is ons tweede keer dat ons daar oornag het, dit is die vriendelikste mens, die plek skoon en netjies. Marilise, julle gaan ons beslis weer sien.

Susarah Levina K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susarah Levina K
Gesin met klein kinders

Asemrowend en netjies. Vriendelike gashere.

Sal hierdie juweel in Springbok sterk aanbeveel. Lieflike klein kothuis wat goed toegerus, klein en gerieflike is. Ons het egter probleme gehad met warm water die oggend toe ons vertrek het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning and neat. Friendly hosts.

Would highly recommend this little gem in Springbok. Lovely little cottages which are well equipped, clean and comfortable. We did however have problems with warm water on the morning of our departure.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Yolandi S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n ongelooflike goeie asemrowende ervaring!

Ons was vriendelik verwelkom en absoluut verras met die ongelooflike netjiese plek en die mooi natuurskoonheid!

Tilla B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla B
Saam met vriende

Pragtige, netjiese plek.

Ek sal beslis weer hier bly as ek ooit by Springbok verby gaan. Die mense is baie vriendelik en die huisies is baie netjies en gerieflik.

Tiaan R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Baie lekker gebly, bedjie was bietjie knap gewees vir 'n dubbelbed, maar doenbaar.

Gerhardus S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely 2 nights' stay.

Beautiful set-up. Modern and clean and friendly host. Very nice view of the surrounding area.

Jocelyn G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jocelyn G
Saam met vriende

Nice accommodation.

We had a wonderful stay and got what we expected after reading the info. Friendly hosts and a pleasant location.

Enid H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid H
Saam met vriende

Ek het baie welkom gevoel.

Die eienaars was daar om ons te ontvang and was baie tegemoetkomend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Felt very welcome.

Owners were there to meet us and were very accommodating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Erika S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een dag/nag was te kort, sal volgende keer langer bly.

Baie spesiale omgewing en 5-ster blyplek. Gasheer baie behulpsaam.

Deon C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C
Gesin met klein kinders

Baie netjies en perfek vir een aand oorslaap.

Sien sterre.

Sarel H - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel H
Gesin met klein kinders

Baie besonderse plekkie in die berge.

Die verblyf by Sperrgebied Lodge het beslis ons verwagtinge oorskry. Die vriendelikheid waarmee ons ontvang was, is een groot pluspunt. Daar is báie stap-geleenthede vir die dapper stappers en dié wat die kinders se fietse wil saamry. Dit sal hulle baie lank besig hou. Die uitsig is baie besonders en die uniekheid van die hele omgewing is genoeg om sommer soontoe te wil verhuis. Maak gerus ook gebruik van hulle ontbyt-opsie. Dit is werklik die moeite werd en selfs vir die groot eters is daar genoeg om jou maag vir 'n wyle stil te hou. Sal beslis weer daar oor slaap. N.S. Doen bietjie moeite en kuier ook sommer bietjie met die mense. Hulle kan jou baie vertel van die omgewing en wat daar aangaan.

Hein S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beter verblyf in hierdie wonderlike omgewing is ondenkbaar.

Ons is gasvry en vriendelik ontvang. Mareleze het uitgekom terwyl ons nog met die motor in aantog was! Alles was perfek in plek, ons het heerlik gebraai en geëet en geslaap. En die omgewing ingedrink. Mooiste sonsondergang!

Eduan N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste diens ooit.

Dit is ongelooflik stil en rustig daar, rus vir jou siel.

Wally C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wally C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sperrgebiet was soos 'n oase in die dorre Karoo. Warm vriendelike gasheer en gasvrou.

Sperrgebiet se pragtige hout chalets is verskriklik mooi en goed toe gerus met alles. Skoon en netjies. Ons het heerlik gebraai en op die stoep gesit en eet. Met Sperrgebiet se skaaphond by ons voete. Dis 'n ontvlugting uit jou besige rasende lewensstyl. Dis grafstil en kos vir mens se siel.

Frits D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place. Perfect location. Perfect host.

Amazing place. Very nice to stay one or 2 or three nights.

Kirsten Slegh N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten Slegh N
Gesin met klein kinders

Nice place.

We had a warm welcome at the fantastic place! The owners are warm people, very social and sweet. The place is good, the view is beautiful! We had a terrific stay for one day!

Ané H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané H

Asemrowende uitsig en heerlike verblyf.

Sperrgebiet Lodge het al ons verwagtinge oortref. Alles van die mooi versorgde eenhede tot die vriendelike ontvangs tot die ongerepte natuurskoon, het ons sonder ophou laat glimlag. Die lodge bied 'n gaste die geleentheid om af te skakel en werklik deel te voel van die Namakwaland. Julle sal ons vir seker weer sien!

Ilse H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie oulike plekkies, baie netjies, gasvryheid fantasties, sal dit vir seker aanbeveel.

Yolandie S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie S
Gesin met klein kinders

Sperrgebiet het ons verwagtinge oortref.

Dis ‘n pragtige plek met ‘n mooi uitsig, vriendelike mense en gerieflike kamers.

Nina Janine T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina Janine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustige wegbreek met mooiste uitsig!

Ons het die verblyf by Sperrgebiet vreeslik baie geniet, aangename en warm mense het ons verwelkom, eenhede is netjies en skoon, mooiste uitsig van die natuur as jy op jou stoep sit!

Carol S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carol S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Lekker, gerieflike, skoon blyplek. Als wat jy benodig. Goeie ligging naby die hoofpad. Gawe mense.

Jaco M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker. Die stilte is aansteeklik.

Ek kan Sperrgebiet enige tyd aanbeveel. Verblyf was netjies en dis regtig so lekker om net buite die dorp te wees en doodse stilte rondom jou te hê. Die kokerbome is prentjiemooi!

Anelda V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Sien die sterre. Dis elke keer so hartseer om daar te groet en weg te ry. Diens is uit die boeke en kan nie vir meer vra nie. Sien julle weer!

Velka L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Velka L
Enkelreisiger

Die natuurskoon is asemrowend.

Aangename verblyf en pragtige omgewing.

Jurie L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie L
Saam met vriende

Uitstekend!

Gaan gerus! Jy sien sterre vir jare!

Hile D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hile D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Baie rustige en netjiese plek waar ons lekker kon uitspan.

Melinda H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing waar mens lekker kan ontspan met vriendelike personeel.

Houthuise baie mooi en netjies. As jy wil wegkom van die gewoel van die stad is dit heerlik om hier te kom afpak. Ons is baie vriendelik ontvang deur die egpaar.

Bertus V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Sal enige tyd aanbeveel, dit was puik.

Natasha A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte en kalmte.

Sperrgebiet is die ideale plek as jy nodig het om jou batterye te herlaai! Die kalmte klim tot binne jou en mens kan nie anders as om stil te word nie. Die woon-eenhede is ruim en bied al die geriewe moontlik.

Roelie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye mense, pragtige omgewing, perfekte geriewe.

Baie mooi plaas waar ons en ons hond vry kon rondstap om die landskap te verken. Die huisie was gerieflik met alles wat mens nodig het om kos te maak en te braai. Die gasheer en sy vrou was baie vriendelik en ons sal definitief teruggaan.

Delina M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Delina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in die natuur.

Sperrgebiet Lodge se ligging is seker sy grootste pluspunt. Die verblyf is skoon en netjies en kan aanbeveel word vir oornagverblyf of langer tydperke as jy Namakwaland wil verken.

Alton S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie goeie ligging, rustig en asemrowende natuurskoon. Diens was goed. Net die WiFi en selfoonontvangs was swak.

Ineke V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke V
Saam met vriende

Prachtige plek.

Mooie omgeving, goed verblijf.

Eddie G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en pragtig geleë!

Net jammer die wind was so sterk dat ons nie kon braai nie, maar daarvoor het die lekker ingerigte kombuis opgemaak!

Retha G - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha G
Gesin met klein kinders

Great!

Was heerlik. Sperrgebiet se mense, het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak. Vreeslike vriendelike mense.

Piet H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik!

Gasvrye eienaars. Privaatheid. Netjiese blyplekke. Pragtige natuurskoon.

Izak W - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil, rustige, weg van enige geraas en pragtige natuurskoon.

Ten spyte van die feit dat daar nie blomme was nie het ons ons verblyf baie geniet. Ons kon kilometers in die natuur met sy besonderse kokerbome stap. Dan het ons nog die honde gehad wat ons op ons staptogte vergesel het. Ons gasheer en vrou het bygedra tot ons heerlike verblyf.

Andrew M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M
Saam met vriende

Baie lekker.

Sperrgebiet Lodge was 'n groot verrassing. Ons het heerlik gekuier en het met 'n swaar gemoed afskeid geneem.

Raymond L - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Pragtige omgewing, skoon chalet, niks meer as dit nodig nie, gawe mense. Dalk net meer as 2 items van eetgerei asb, lepels messe en vurke.

Rita A - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Sien sterre.

Salmon V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salmon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sperrgebiet Lodge was 'n heerlike eerste aand van vakansie op pad na Namibië.

Ons het so lekker geslaap! Dit is veilig, die mense is so gaaf en vriendelik. Die plek is baie netjies, skoon en ons het sommer tuis gevoel. Ons het alles gehad wat ons nodig gekry het in die kamers en kombuisie. Die een ding wat ons nie verwag het nie is die pragtige sterre skouspel in die aand. Ek sal vir seker weer daar oorbly en dit aanbeveel, dit is net moeilik om plek te kry omdat hulle heeltyd vol bespreek is.

Philip N - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike goeie diens, vriendelik en hulpvaardig en die gasheer se gasvryheid was heeltyd beskikbaar.

Waaroor kan mens kla, as jy soek vir stilte, skoon hemelruim, roep van die jakkals laat middag en vriendelike hartsmense wat uit hul pad gaan om hul gaste se verblyf nog meer aangenaam te maak.

Leon E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie in 'n asemrowende omgewing.

Uiters vriendelik ontvang deur die eienaars, Tertius en Marelise. Hul voortdurende aandag om ons verblyf aangenaam te maak is prysenswaardig. Die omgewing is asemrowend waar mens vrylik in die veld kan stap en fietsry. Wat 'n heerlike belewenis was ons verblyf by "Sperrgebiet Lodge" nie? Ten sterkste aan te bevele.

Herman V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig.

Was in die Namakwaland om te gaan blomme kyk. Met ons aankoms is ons hartlik ontvang deur Tertius. Die lodge is goed ingerig en alles is daar wat nodig is. Sal die plek definitief aanbeveel.

Steve K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid