+47
Gastehuis in Perlemoenbaai

Stay at Perlemoenbaai

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Stay at Perlemoenbaai bied oornagverblyf in Perlemoenbaai by die ingang na Gansbaai. Die kamer is 'n entjie se stap vanaf die see en 'n verskeidenheid restaurante.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, Kamer 1 en 2. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n privaat ingang, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.

Kamer 2 het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Die kamer het 'n privaat ingang, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe, asook WiFi.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit haaihokduik en walviskyk in. Daar is ook 4x4-roetes, kajakvaar in die see, perdry en gholf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Ella V
Saam met lewensmaat
5.0
Het slegs vir 'n aand gebly, maar baie tevrede met die diens en die kamer. Ek het laaste minuit verblyf gesoek en kon binne 10 minute al die reëlings ...
Sien meer
Mei 2026
Sanja C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plek. Oulik toegerus. Vriendelike mense. Oulike idees. Pragtige dorp. Baie oulike plek. Oulik toegerus. Vriendelike mense. Oulike idees. P...
Sien meer
Mei 2026
Sanja C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Vriendelike mense! Baie oulike idees. Sien sterre.
Apr 2026
Andre S
Besigheidsreis
5.0
Great stay! Friendly and helpful owners. We had such a great stay here. The owners are amazing people—super friendly and always happy t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Michael M
Besigheidsreis
5.0
Tuis by vriende. Baie lekker, selle dam se eende.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 28 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay at Perlemoenbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 560
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Park Street, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be5602506e32b4adce1e89fce769ab440b98072e2a9622e8a37b286bb7168aaa2c7984013838f4225f94fccd9213125b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 83 5 1 5 28 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571687147394 19.351568954223

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang