Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word nie binne die eiendom of gebou toegelaat nie.
Geen geraas of musiek word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies insluitend ram- en henne-partytjies word toegelaat nie.
Spitbraaie word nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere nie, tensy vooraf gereël.
Om addisionele skoonmaakfooie te vermy, laat asseblief die eiendom in dieselfde toestand as wat dit gevind is.
Aangesien al die eiendomme woonhuise is, sal gaste se respek vir die eiendom sowel as die bure waardeer word.
Die perseel word nie verhuur om 'n venue vir vriende, familie of ander besoekers te voorsien nie

Oortreding van enige van die voorwaardes sal lei tot onmiddellike uitsetting, verbeuring van die sekuriteitsdeposito.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek

15 Steenbras Avenue, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b86f07405c663b674a6b04c9202b65ff8676f28985f94393c7a6c617a741668dfdcdffcf87ec59a6ee09a82499c073f40bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag, vir 8 mense 11 5 1 5 15 Steenbras Avenue Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -31.75742746071 18.224621195592
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang