8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 288 Station Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Stiebel Sands is 'n dubbelverdiepingselfsorghuis in Umzumbe. Dis naby die swemstrand, rotspoele en branderplankry-plekke.
Dié vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n toilet, stort en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea lei na 'n groot onderdak-kuierarea met 'n ingeboude braai, stoepmeubels en 'n see-uitsig in die verte.
Stiebel Sands is ook net 'n entjie se ry vanaf Folly Fields-kwekery en -koffiewinkel, asook ander geriewe in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 288 Station Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stiebel Sands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
288 Station Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang