LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stiebel Sands | LekkeSlaap
+29

Stiebel Sands

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 288, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stiebel Sands is 'n dubbelverdiepingselfsorghuis in Umzumbe. Dis naby die swemstrand, rotspoele en branderplankry-plekke.

Dié vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met basiese toebehore.

Die leefarea lei na 'n groot onderdak-kuierarea met 'n ingeboude braai, stoepmeubels en 'n see-uitsig in die verte. Stiebel Sands is ook net 'n entjie se ry vanaf Folly Fields-kwekery en -koffiewinkel, asook ander geriewe in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Stiebel Sands sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Stiebel Sands
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Stasieweg 288, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stiebel Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 288, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0896f5e096a8f37242ece08df959a5aef5e77a8268a8b3d9d85b21b3c3671a468d09442d46bbebec956a11730b127705592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 288 Station Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.62805572282 30.54180799874
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!