+23

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Bianka V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Pragtig, rustig. Pragtig en rustig. Mens mis sommer die Noord-Kaap. Soveel moeite en liefde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie, Bianka. Vrede en voorspoed vir julle. Hoop om julle weer te sien. Groete, Danie & Louisa

Wenda B
1 nag
5.0
Apr 2025

Fantasmagories. Baie netjiese plekkie. Sal dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie. Hoop ons sien weer. Groete

Angela B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Perfect place in Upington. Perfect place in Upington. Everything we needed, spacious home away from home, the best service, great hospitality, kind and helpful hosts. The best WiFi available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lereece H
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2026

Rustig en kalm. Ons het baie lekker gebly. Dit was rustig en privaat. Van ons het egter erge insekbyte en jeukirritasie ondervind. Stel voor dat die plek gefumigate word. Anders as dit was die diens puik.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Netjiese, skoon verblyf. Ja, ons het lekker gebly. Die plek het effens na rook geruik toe ons daar aankom. Verder, baie oulik. DStv met sport was 'n onverwagse bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Danie
Stiltevrede
Jammer oor rook. Sommige gaste ignoreer die geen rook borde. Dankie vir ondersteuning. Groete

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Ons het ons verblyf geniet en sal beslis weer hier oornag. Ons het ons verblyf geniet. Die gasheer was ten alle tye beskikbaar om ons te help. Die lugversorging en die swembad was 'n hemelse lafenis in die hitte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Lang verblyf
5.0
Nov 2024

Veilige en gemaklike verblyf. Baie netjiese verblyf met gerieflike kamers. Met aankoms was die ontvangs baie verwelkomend. Goeie ligging en veilige parkering maak dat ek weer by Stiltevrede sal oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene A
1 nag
5.0
Mei 2024

Rustig stil en netjies. Beveel die plek beslis aan. Baie lekker gebly. Stil en rustig en eienaars is super vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie vir jou mooi review. Kom kuier gerus weer. Stiltevrede groete Louisa en Danie

Morne P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Perfek. Alles was baie netjies, stil en presies wat ons wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Danie
Stiltevrede
Baie dankie Morne, julle is baie gawe mense. Stiltevrede groete.

Jacqueline P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Stil rustige omgewing. Eienaars is baie vriendlik en bereid om te help met enige iets. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

45 Bult Street, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADR3d1RmWZXlpDrfaBwpyWZcc9chUo4ELspNRgHR4rnvtcWK5Iu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 45 Bult Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.450539569154 21.25152846561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang