+53
Gastehuis in Agulhas

Stonehouse on Main

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Edrich M
1 nag
5.0
Apr 2026

Baie netjies en sorgvuldig, soos 'n klein hotel in 'n gastehuis. Was aangenaam verras met die heerlike ontbyt. Baie vriendelike mense en mens kry die gevoel hulle sal uit hul pad gaan om jou verblyf gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Will definitely re-visit. Excellent. Very friendly hostess and food the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent. Very pleasant. Hostess one of the best. This B&B is strongly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wat 'n aangename gasheer en gasvrou. Sal definitief aanbeveel. 'n Ware juweel vir 'n welverdiende wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

The Stonehouse on Main was definitely a gem! Our hosts were incredibly welcoming and the guesthouse was beautiful. It was within walking distance from the beach and we could not ask for more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Vriendelik en netjies. Heerlik gekuier. Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon. Puik ontbyt en goeie ligging. Stapafstand van die hoofstrand. Sal vir seker dit aanbeveel en weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederich V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Very lovely and beautiful. What a wonderful experience. The place was lovely and neat and the hosts were very friendly and professional. The breakfast was amazing as well as the coffee, and the room went beyond my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antionette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie. Steve en Rahelah is baie vriendelik en ons kamer was netjies, skoon en goed ingerig. Die ontbyte is voortreflik en heerlik. Sou ons ooit weer in daai rigting reis, sal ons vir seker weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 1 mens
Bespreek

49 Protea Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0102ebbe2ea08b36e0829ffd6a3542181d342ffc4091fb8bd64be31c1cef2e58db186c98bb15f9c8ad2324c8ef64463e6056?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 1 mens 85 5 1 5 49 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.796677814169 20.04407286644

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang