Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehouse on Main

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Stonehouse on Main
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Linda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese diens en verblyf. Die ontbyt was ook van uitstaande gehalte.

Heerlik gebly, ek beveel Stonehouse on Main hoog aan. Die gasheer en gasvrou is baie professioneel en vriendelik, en laat mens baie welkom en gemaklik voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helma N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n pragtige netjiese plek. Waarde vir geld. Baie gasvry, vriendelik en behulpsaam.

Heerlik gebly. Gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Saam met vriende

Bliss, will highly recommend Stonehouse on Main.

Stonehouse on Main is beautifully maintained and centrally located, within walking distance from the beach. The host is a brilliant, offering suggestions of places to visit and taking care of our every need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shireen N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen N
Enkelreisiger

Excellence.

Great accommodation, friendly and helpful service, very comfortable beds and lounge area, and very clean and cozy. Great location within walking distance of the beach and shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein S
Saam met vriende

Hidden little gem.

We had the best time, clean room, friendly owners, private. Will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ashleigh C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh C
Saam met eggenoot / lewensmaat

The host is very welcoming and helpful. Beautiful place.

Very peaceful, enjoyed it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jackie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendlik verwelkom plek baie netjies sal weer daar gaan bly.

Dankie, lekker gebly, alles baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie S
Gesin met tieners

Puik ervaring!

Dit was 'n 'breath of fresh air' om hier te bly. Vriendelikste ontvangs. Ons het elke oomblik geniet. Pragtige, skoon kamers. Lieflike badkamers. Die hele gastehuis is modern en stylvol uiteen gesit. Soveel moeite gedoen. 'Attention to detail', en kraakvars beddegoed en handoeke. My enigste wens is dat ons langer gebly het! Baie, baie, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie vriedelike diens.

Baie skoon, netjiese veblyf. Vriendelike, behulpsame ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelsey B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsey B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very cosy and lovely, just as it is described. Recommend it to anyone that wants a lovely breakaway.

Recommend it to anyone that wants a lovely breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Vriendelike gasvrou.

Die kliphuis is op die hoof roete geleë, naby die besienswaardighede. Die kamers is baie netjies en silwerskoon. Daar is genoeg elektriese punte om al jou goed te laai. Insluitend USB-punte. Ek sal enige tyd weer hier oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely sublime.

Clean, beautiful room, friendly staff and marvelous finishings in the room. All out just a very good experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanti K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanti K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very lovely stay!

Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L
Saam met vriende

Lovely rooms for personal or business stays.

Stayed only one evening, but received all the same amenities as for a longer stay. This accommodation will be an even more wonderful stay for family and friends once the social areas are finalised. Will definitely visit again.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Gesin met klein kinders

Super netjies!

Die geriewe is puik en die diens is ongelooflik goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julian V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en pragtige blyplek.

Die plek is besonder netjies en gerieflik. Die eienaar en haar personeel se vriendelikheid maak dit 'n besonderse blyplek. Ek sal dit my eerste keuse maak as ek weer Struisbaai toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pietie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, tuis gevoel en netjies.

Baie mooi. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A last minute stay over. What a delightful place!

Exceptionally clean, stylish and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig 'n netjiese, goed geleë, goed uitgelegde, netjiese saamkuier-plek. Lekker geslaap, gestort en gekuier. Die personeel was ook qlmal op hul tone, hulpvaardig en vriendelik.

Stonehouse is die plek wat 'n paar gesinne wat saam wil kuier met gemak kan akkomodeer en lekker naby Struisbaai se hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stella K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella K
Saam met vriende

Die Besitzer waren sehr freundlich und zuvorkommend. Wir bedanken uns herzlich für den schönen en Aufenthalt.

Wir würsen jederzeit wieder diese Unterkunft buchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vince M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vince M
Enkelreisiger

Baie vriendelike en professionele gasvrou.

Baie netjiese kamer en badkamer. Daar is nie veilige parkering, wel private parkering maar ek was maar onrustig oor voertuig sonder sekuriteitshek. Sou graag wou koffiestasie sien of ten ten minste net pot vars koffie volgende oggend in gemeenskaplike lokaal. Ketel en sakkies plastiek koffie is nie aangenaam as jy langpad moet aandurf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephanie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Ons het die plek geniet en sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Vriendelike ontvangs, kamers is beautiful, skoon, netjies, baie spasie. Eienaars baie aangenaam. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam. Baie meer en beter as die fotos.

Aangenaam verras. Gasvrou baie verwelkomend en laat haar gaste deurlopend gemaklik voel. Verdien meer as net 5 sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hestia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestia B

Ons het baie mooi herinneringe van Struisbaai en Stonehouse het 'n reuse bydrae gemaak tot 'n baie spesiale vakansie.

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Alles is mooi skoon, netjies en van goeie gehalte! Ons sal verseker weer daar gaan bly! Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduardo A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduardo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die moeite werd.

Dit diens was uitstekend, die ligging was naby aan alles en die geriewe van die gastehuis was van top gehalte. Het geen loadshedding gehad in die tyd wat ek daar gehuur het nie ook nie enige ongerief nie. Ek stel Stonehouse on Main sterk aan vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karl B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl B
Enkelreisiger

Gasvrou was vriendelik en was altyd byderhand om te help waar sy kon.

Kamer was baie netjies met private balkon en tv wat aan WiFi gekoppel was het goed gewerk. Koffie en melk was in kamer beskikbaar gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joerg S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joerg S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful room!

Very clean. friendly and very helpful host. good value for money. good and safe location. Beautiful and very clean house. Beautiful, nice and fresh looking spacious room. Quiet location. We had a good rest in the midst of travelling. Everything is there for the convenience of a tired traveller.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf en gasvrou tops.

'n Vriendelike groet elke dag, enige probleempie word onmiddelik uitsorteer, baie baie vriendelik, ons kamer was perfek, die bad net spesiaal, meer as volpunte vir alles. Definitief 'n super-gasvrou, nogmaals dankie vir alles Rahelah.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilhelm D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wilhelm D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier net die verkeersgeraas het gepla tot ons gewoond geraak het daaraan.

Die huis is langsaan die hoofstraat geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark I - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark I
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik.

Vriendelike diens, naby die strand. Kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Baie dankie Mark, ons waardeer die wonderlike resensie. Ek is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien. Julle is baie welkom.
Vriendelike Groete
Stonehouse on Main

Stonehouse on Main
Anette V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette V
Enkelreisiger

Beslis weer 'n besoek werd. Beveel Stonehouse regtig aan.

Skoon, netjiese verblyf naby alles. Vriendelike diens met heerlike bederf sjokolade in kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Dankie Anette, baie dankie vir die mooi resensie. Jy is welkom enige tyd. Vriendelike groete, Rahelah.

Stonehouse on Main
Sonya R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya R
Enkelreisiger

I had a lovely stay - the place is beautiful.

The location is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Thank you Sonya, glad you enjoyed your stay. You are welcome back anytime. Kind Regards, Steve.

Stonehouse on Main
Esmeri T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esmeri T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte naweek- of oornagverblyf. Wonderlike gasvryheid, baie goeie waarde vir geld.

Ons kuier gereeld in Struisbaai vir familie en hierdie is die perfekte verblyf indien die huis te klein raak. Goed geleë, gemaklik, baie netjies en mens voel sommer tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Dankie Esmeri, ons waardeer die mooi resensie. Jy is welkom enige tyd.
Vriendelike groete,
Steve

Stonehouse on Main
Pieter J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Thank you, we enjoyed our stay very much and will definitely return. The owners is great people and made us feel at home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Pieter, thank you fir you wonderful review, you guys are welcome back anytime.

Stonehouse on Main
Hannes N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is baie netjies. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Hannes, thank you for your nice review, we look forward to welcoming you back, kind regards, Steve

Stonehouse on Main
Christina M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christina M
Enkelreisiger

Beste diens ooit.

Gasheer en gasvrou laat jou dadelik tuis voel en dis super netjies en modern met waarde-vir-geld-geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Baie dankie Christina, ons waardeer die mooi resensie. Jy is welkom enige tyd.
Vriendelike groete, Steve

Stonehouse on Main
Gus H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gus H
Enkelreisiger

Great, clean and comfortable.

Great, clean and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Gus, Thank you for your review. You are most welcome back any time. Kind Regards, Steve

Stonehouse on Main
Micaela K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was baie lekker net soos op die foto's was alles presies toe ons daar aankom.

Die kamer en plekkie was baie gerieflik. Steve het ons baie goed verwelkom en ons sommer tuis laat voel. Plek baie netjies en sal sommer gou weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Micaela,
Baie dankie, julle is welkom enige tyd en hoop om julle gou weer te sien.

Stonehouse on Main
Anthea T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea T
Gesin met klein kinders

Comfortable, homely, great location, friendly and helpful hosts.

We had a great stay at Stonehouse on Main. The hosts are really friendly and took care of all our needs. Establishment is neat and clean with a great location close to main beach, harbor and restaurants. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Anthea,

Thank you so much for the lovely review.
Glad you enjoyed your stay and hope to see you again.

Kindest regards,
Stonehouse on Main

Stonehouse on Main
Norah H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norah H

Friendly, caring, clean, everything you need.

We thoroughly enjoyed our stay, staff want to ensure all needs are taken care of, very helpful when we needed help. Will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Irene,
Thank you for the fantastic review. You and your family were wonderful guests and hopefully, we will see you all soon again.
Kind Regards

Stonehouse on Main
Jacobus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies en skoon, naby die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Net wat mens nodig het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendlike diens en baie netjies.

Kamer was baie netjies en ruim (kamer 2). Steve en sy vrou was baie vriendelik en het goeie advies gegee oor waar om te gaan en wat om te doen in Struisbaai. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Claire. Baie dankie vir jou lieflike resensiejulle is welkom enige tyd en hoop om julle gou weer te sien.

Stonehouse on Main
Azandè S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azandè S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Ons was ontmoet met ongelooflike diens, die kamer was beter as wat ons gedink het, alles is renovated, so dis nuut. Hulle doen nie ontbyt nie, maar het op Kersdag ontbyt en aandete voorsien. Sal definitief weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Amanda.
Baie dankie vir jou resensie julle is welkom enige tyd en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete

Stonehouse on Main
Devin K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Devin K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

10/10 vir Stonehouse. Steve het ons regtig laat welkom voel. Ek sal vir seker Stonehouse weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Omishka S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Omishka S
Gesin met tieners

Premium feel stay.

We were extremely impressed by this accommodation. The bathroom and room were incredibly clean, included Tivoli fittings, the floor throughout the rooms were lovely and clean. Each room was fitted with tea/ coffee facility, mini fridge, DStv. The hosts were very welcoming and made us feel totally comfortable; great communication as well. Neat, clean, newly renovated and definitely hotel quality. We would definitely consider returning to this accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Omishka,
Thank you for your wonderful review. You were great guests and we would welcome you back any time.
Kind Regard

Stonehouse on Main
Cinette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cinette D
Besigheidsreis

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs.

Sal gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oliviera S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliviera S

Aangename kuiertjie. Lekker ruim kamer.

Hulle was verskriklik bedagsaam en sorgsaam. Wonderlike gasheer en -vrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Oliviera.
Baie dankie vir jou mooi resensie julle julle is welkom enige tyd en hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete

Stonehouse on Main
Jo O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hosts.

We stayed for 3 nights at Stonehouse. The hosts were very helpful and made sure we had everything we needed, room was clean, great service, safe. Newly renovated. Walk to beach about 5 to 10 minutes. Close to restaurants. We brought our own breakfast but I believe a breakfast option at the guesthouse is on the cards soon. Enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan G
Besigheidsreis

Great place!

Host were very friendly. Really made me feel welcome. Will definitely recommend to others to stop over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonehouse on Main se terugvoer

Hi Jonathan, Thank you so much for the great review. You are welcome back anytime and I hope you can stay longer. Kind Regards, Steve.

Stonehouse on Main
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 49, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0102ebbe2ea08b36e0829ffd6a3542181d342ffc4091fb8bd64be31c1cef2e58db186c98bb15f9c8ad2324c8ef64463e6056?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 49 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.796677814169 20.04407286644
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem