Strandloper 3
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-straat, Strandloper 3, Uvongo-strand, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R805 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Strandloper 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping met slaapplek vir 6 wat stapafstand van Uvongo-strand af geleë is.
Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Die kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en ketel en die leefarea het 'n eetkamertafel en stoele, sitplek en 'n TV. Daar is ook draagbare lugversorging.
Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n lieflike see-uitsig. Daar is ook 'n ingeboude gasbraai op die stoep. Gaste het toegang tot Uvongo se hoofswemstrand en die Pavilion-restaurant deur die kompleks se tuin.
Doendinge in die omtrek sluit voëlkyk, fietsry en swem in.
Daar is verskeie ander doendinge in die omgewing, soos middagete by Mac Banana, verfbal, Deli & Bakery, Mac Fish, winkels, voëlkyk-dek, klimraam, speelareas vir kinders, Butterfly Dome en ponierritte. Op dieselfde pad na Port Edward sal jy die Wild Coast Sun Casino kry. Lake Eland is ook iets om te sien - die natuur is ongelooflik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 649
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Colin-straat, Strandloper 3, Uvongo-strand, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Strandloper 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Uvongo Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Colin-straat, Strandloper 3, Uvongo-strand, 4270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom