+17

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ansie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons het 3 dae gebly, wens ons kon langer, maar was vol bespreek. Stroois is 'n besondere plek. Dit is baie smaakvol en gerieflik ingerig. Lieflike uitsig en loopafstand van die see. Snags hoor jy die branders vanuit die slaapkamer. Vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou doen ekstra moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Baie dankie Ansie vir die mooi resensie. Julle was lieflike gaste. Kom gerus weer. Ben en Woutrine

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantastic cottage to stay in and the owners are very friendly! Absolutely beautiful cottage and gorgeous coastal views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Thank you very much. You were stunning guests.

Guy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Comfortable. Pleasant, it would have been nice to do some laundry but we forgot to bring laundry detergent and none was provided. WiFi was extremely slow.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Unique setting and great experience. Magic views. Cozy housing. Unique setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Dear Paul, thank you for the good review. We appreciate it. You are more than welcome to visit again. Ben and Woutrine

Marita W
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Little gem right by the ocean. Stroois is an absolute gem – fantastic views over the ocean (we saw dolphins pass by every evening), all the necessary amenities and responsive hosts – we really enjoyed our stay there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflike uitsig oor die see. Veilig en baie rustig. Indien jy rustigheid soek, is dit die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinier V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en kalmerend. Stroois is met alles toegerus wat jy nodig het. Die eienaars was baie behulpsaam en vriendelik. Die uitsig oor die see is vanuit alle vertrekke en beter as dit kry mens nie. Stroois is geleë in 'n rustige area met geen geraas behalwe die breek van die branders op die rotse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Beste Reinier, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg en is baie bly dat die verblyf 'n aangename ervaring vir julle was.

Megan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stay was great - a weekend which felt like a holiday by the sea. Our stay was great - a weekend which felt like a holiday by the sea. It has a very pleasant beach house beach escape feeling. It was an all-around lovely stay. Easy check-in and check-out experience. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Dear Megan, thank you very much for the review. It was a pleasure to host you. Thank you for leaving Stroois beautifully clean.

Johan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Would I come back? No. The view was amazing, but the host was very rude (numerous times). Also, his dog kept coming into our house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Woutrine
Stroois
Ek glo jou gradering is onregverdig en ek sal dit waardeer as jy die spesifieke voorvalle kan noem waarin Ben ongeskik was. Ons het hard probeer om vriendelik en behulpsaam te wees. Ons het die hond van jou kleinseun gevoed en jou kleindogters gehelp op hul versoek. Ons het ook gesien dat jou familie hul wasgoed in Stroois was, maar het dit nie kommentaar gegee nie. Ek stel dit op prys as jy die geleenthede kan aandui wat jou gradering regverdig. Vriendelike groete.

Arno S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Son, see, springbokke en 'n beeldskone uitsig! Dit was regtig baie lekker gewees, kon nie vir 'n beter lentedag/naweek gevra het nie. Dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Woutrine
Stroois
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Woutrine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

1 Siffie Oord, Bosbokduin, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkQGNRxMkdK4paVUZDb0mNL6ZnNRXHf7zkboGj5J5KxJypI7NYH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense 76 5 1 5 1 Siffie Oord Bosbokduin 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.400252855845 21.411827802658

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang