+65
Selfsorg in Agulhas

Bliss on the Bay

10 gaste

4 slaapkamers

7 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2956 Zandt Crescent, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Bliss on the Bay is ’n pragtig ingerigte kusvakansiehuis geleë in die gesogte Langezandt Fisherman’s Village in Struisbaai. Net 300 meter van die strand af bied hierdie huis die ideale balans tussen ontspanne kuslewe, privaatheid en die gemoedsrus van ’n veilige, goed bestuurde landgoed.

Die huis is ontwerp met gerief en ontspanning in gedagte en bied gemaklike slaapplek vir tot 8 volwassenes, met addisionele vloermatrasse beskikbaar vir kinders. Die ruim uitleg maak dit ideaal vir gesinsvakansies, twee gesinne wat saam reis, of volwasse groepe wat ’n rustige wegbreek langs die kus soek.

Die oopplan-leefareas vloei naatloos en skep ’n warm, verwelkomende ruimte om te ontspan ná ’n dag by die strand. Of jy nou lang somersdae met swem en strandpret geniet, winterstappies langs die kus onderneem, of rustige aande binnenshuis deurbring – Bliss on the Bay is ’n plek om stadiger te leef en weer met mekaar te verbind.

Die pragtige Langezandt-strand is wyd en skoon, met lekker golwe wat dit ideaal maak vir somerpret, strandstap en tyd saam met die kinders. In die winter bied die kus ’n besondere rustigheid met oop ruimtes, vars seelug en dramatiese see-uitsigte.

Die huis beskik ook oor baie vinnige internet en ’n gerieflike werksplek, wat dit geskik maak vir besigheidsmense of gaste wat afstandswerk tydens hul verblyf. Die rustige omgewing en betroubare verbinding maak dit maklik om werk en ontspanning te kombineer.

Bliss on the Bay is die beste geskik vir:
• Gesinne
• Paartjies of volwassenes wat saam reis
• Gaste wat ’n stil, ontspanne en netjiese vakansie-ervaring waardeer

Let wel: Die huis is nie geskik vir partytjies of lawaaierige byeenkomste nie en streng landgoedreëls geld om die rustige atmosfeer te beskerm.

Of jy nou op soek is na ’n somervakansie by die see of ’n stil winterwegbreek, Bliss on the Bay bied ruimte, gerief en rustigheid wat gaste laat terugkeer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 2956 Zandt Crescent, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bliss on the Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Ruim badkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë slaapkamerdeur
Breë ingangsdeur
Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

2956 Zandt Crescent, Langezandt, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f31d58e9519273e1412ba5aefad52fb1ce8dbb375dd10ac568bf395167b4674d59cbba7aabd8159d539f8ff2f5cd2619212?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 2956 Zandt Crescent Langezandt 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.787493465224 20.044325342239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang