2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 52 Wassenaar Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartenbos Woonstel bied selfsorgverblyf met 'n privaat ingang, ongeveer 600 meter van Hartenbos-strand af. Die ateljee is geskik vir twee volwassenes en twee kinders.
Die oopplan-ateljee is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n slim-TV met Showmax, en gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n privaat ingeslote dek met buitesitplek en 'n Weber-houtskoolbraai. Parkeerplek is beskikbaar onder die dek vir klein en medium motors, met bykomende parkeerplek van die straat af vir groter voertuie. Die gemeenskaplike areas buite word deur CCTV gemonitor. Kinders van 0–12 jaar oud mag op die rusbank slaap, terwyl ouer kinders 'n skuimmatras kan gebruik, onderhewig aan goedkeuring, teen 'n bykomende koste vir alle kinders.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Laetisha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 52 Wassenaar Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
52 Wassenaar Street, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang